In His Own Words
About Him
Ek is eerlik ongelukkig te eerlik en reguit (baie hou nie van reguit en eerlik )EK is nie vals nie,lewe eerlikheid ,vertroue en respek is baie belangrik ,ek is n natuur mens wil graag dinge doen saam iemand so ons moet kliek as ek so mag se,ek bly op n plaas 100km van n dorp ,nie my plaas nie ek werk wel op die plaas,ek lag graag ,en kan met enige mens gesels,hou nie van dronk mense ek glo ook aan God en dus klein opsomming vind meer uit as jy belangstel (kan mos nie nou al alles deel nie) hahahaha
About His Ideal Match
Self versorgt wees,
God in haar lewe he
Mense mens wees ,sag ,humor als
drank is glad ni n hoofstuk in my lewe ni,dit moet ook nie joune wees nie,lekker wyn of biertjie saam is ook lekker
moet self beseg kan hou as ons jag ,help al di lekker goed
nie n hond op die bed he nie
aanvaat my kinders soos jou eie want ek gaan dit met joune doen,ek kan ni hul pa wees ek sal wel soos n pa vir hul ook wees
What His Friends Say
KZNboertjie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Vryheid (Louwsburg (3150)), KwaZulu-Natal, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
55 | |
Star Sign: |
Scorpio | |
Height: |
180cm (5' 10.9") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
None (Bald) | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English; Swati; Zulu | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Agriculture | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in KwaZulu-Natal, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
43 - 56 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
KZNboertjie has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.

