In Her Own Words
About Her
Ek is maar iemand wat moeilik is om te verstaan, het biplolar en depressie wat soms 'n groot infloed het op my lewe. Maar deur dit alis, is ek regtig plat op die aarde en uniek en baie weird vol grappe en verbaas myself soms ook.. Eks glo en vertrou dat God altyd in plan het in alis wat op my pad kom.. Ek soek iemand wat my sal leer ken vir wie ek is en ook kan sterk staan in tye wat dinge moelik kan raak met my mental health issue... Ek het nie gevra vir dit nie, maar ek proebeer elke dag dit in beheer hou.. Ek vra regtig dat iemand eers mooi lees en tyd vat om navorsing te doen oor bipolar manic episode.. Ek is regtig al so seer gemaak dat ek nie regtig meer kaans sien om weer te proebeer nie.. Maar ek bly Glo dat God wel 'n plan het vir my.. So ons hoop en vertrou. 🙂
About Her Ideal Match
Ummmm... Wel.. Hehe.. Ek hou van iemand wat rustig is en kan gesels oor enige iets.. Ek hou nie regtig daarvan as mans te hart proebeer nie.. Wees net spontaan.. Vat dinge soos dit kom met die regte voorwaardes.. Iemand wat gemaklik is in sy eie vel, verkieslik geen tattoos of enige oorbele en stront nie.. Rook pla my glad nie.. Maar moet ook skoon en netjies op homself wees en a baie baie groot big deal vir my is, opfoefing, respek en taffel maniere.. Want dis waar ek die meeste oplet... En ja lief vir diere reptile en die buite as lewe as die son skyn.. Ek kry maklik koud..
What Her Friends Say
DaarsHoopAntjies hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Worcester (Worceater), Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
38 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
167cm (5' 5.7") | |
Body Type: |
Full figured | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Changes Often | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
Ask me later | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Ask me later | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Western Cape; Northern Cape, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
30 - 53 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Slim; A few extra pounds; Large; Stocky | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Dark Brown; Black; Greying; Grey; None (Bald) | ||
Eye Colour: |
Brown; Hazel | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No | ||
Want Children: |
Maybe | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Regular | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
On Welfare/Benefits; Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
DaarsHoopAntjies has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.

