In Her Own Words
About Her
Ek is n pragtige siel, het mooi oë en blonde hare. Ek is n vrou wat liefde en romanse só graag wil hê en ek hou daarvan om dit te gee. Ek hou van kos maak, van gesprekke en net alledaagse dinge doen. Ek glo in God en dis baie belangrik vir my om in God se wil te lewe. Ek is old school as dit kom by n man en vrou en glo daarin dat n man die broodwinner is en die vrou kyk agter haar man en haar gesin. As jy nie kan sorg of teen dit is asseblief hou verby.
About Her Ideal Match
Ek is n vrou, ek soek na n man wat meer as net geleerd is maar n man wat n rug graad het, n man wat weet wat dit is om die man van n huis te wees en altyd te voorsien en te beskerm. Sy familie koester. Sy vrou op die hande dra. N man wat onseinig is. N man wat God lief het en weet dat hy is gemaak om te sorg en sy vrou sal sorg vir die huis en die kinders. Ek soek na n old school romance. Nie n liberale lam gat nie. Ek is nie n feminis nie. Wil my sterk beer ontmoet!!!
What Her Friends Say
Pasbymy hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Roodepoort, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
40 | |
Star Sign: |
Sagittarius | |
Height: |
Ask me later | |
Body Type: |
Ask me later | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Ask me later | |
Eye Colour: |
Ask me later | |
Ethnicity: |
Ask me later | |
Home Language: |
Ask me later | |
Other Languages: |
Ask me later | |
Religion: |
Ask me later | |
Relationship Status: |
Ask me later | |
Looking for: |
Just online friends; Friends; Open to possibilities | |
Have Children: |
Ask me later | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Ask me later | |
Drinking: |
Ask me later | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
38 - 45 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
162cm (5' 3.8") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Pasbymy has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.
