In Her Own Words
About Her
Uiterlike is nie belangrik nie, is die mooiheid van binne wat tel. Ras en klas is nie n issue nie, glo ons is gelyk in die oë vd Here. Respekteer ander se journey en moenie oordeel nie, want jy ken nie die pad wat die ander persoon gestap het nie. Die Here moet die begin, fondasie en ook die einde wees. Behandel my kinders met respek, deernis en liefde. Wees eerlik en opreg. Wees vriendelik en bedagsaam. Ek hou van bak en brou, musiek en dans, lag en gesels. Ek hou ook om ander te bemoedig deur die woord vd Here. Moenie neersien op ander nie, jy ken nie jou more nie.
About Her Ideal Match
Eerlik en opreg.
Goeie sin vir humor
Respekvol
Wees die Priester en hoof van jou huis
Wees 'n werksman
Die Here 1ste en jou vrou en kinders 2de
Kommunikasie is baie baie belangrik
Romanties wees
Geen kommunikasie en oneerlikheid kan 'n verhouding vernietig.
What Her Friends Say
Niemand15 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Aggeneys, Northern Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
49 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
158cm (5' 2.2") | |
Body Type: |
Full figured | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Auburn | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
Coloured | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Catholic | |
Relationship Status: |
It's Complicated | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
E-cigarette User | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Northern Cape, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
40 - 56 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Niemand15 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.
