hdvhdv
hdv

37 – Swakopmund, Namibia

hdvhdv
1
0

hdv

37 – Swakopmund, Namibia

Op soek na iemand om avonture mee te ervaar en te deel.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Tuesday

Modified: Tuesday

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

Ek is 'n rustige ou wat baie waarde heg aan vriendskap. Ek is opreg, eerlik en het baie liefde om te gee.

Ek wil graag 'n lewe bou met iemand aan my sy, om te lag en huil. Nie te sê dat ek dadelik in 'n ernstige verhouding wil gaan nie, ons kan gesels en kyk waarheen dit lei. Ek wil net oop en eerlik wees en hê.

Kinders is beslis deel van my lewensplan.

Ek is lief vir honde, as jy honde het stuur sommer vir hulle groete ;-)

Ek is nie 'n partykie-dier nie. Ek verkies baie eerder om tyd om 'n tafel te spandeer met goeie vriende, goeie kos, goeie wyn en goeie koffie.

Ek is 'n Christen - ons kan ure hieroor praat.

As jy nog wil weet, dan moet ons maar seker 'n koffie gaan kry??

About His Ideal Match

Ek is opsoek na iemand wat my karakter weerspiël. Opreg, saggeaard met 'n sterk morele kompas.

Iemand wat graag tyd deel met vriende/familie en wat ook kinders wil hê.

Ek het geen voorkeur as dit by jou beroep kom nie, tuisbly of 'n ambitiouse beroep - dit maak nie vir my saak nie, solank alles geanker bly in mekaar en gesin.

What His Friends Say

hdv hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
Namibia
Location:
Swakopmund, Namibia
Gender:
Male
Age:
37
Star Sign:
Sagittarius
Height:
175cm (5' 8.9")
Body Type:
Large
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
German; English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Self-employed
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Namibia
Gender:
Female; Male
Age Range:
28 - 37
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Any
Relationship Status:
Any
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

hdv has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.