In Her Own Words
About Her
Ek is redelik aantreklik, goed versorg ,hou van Reis, lekker kos en ek kook graag baie lekker kos. Ek kook gewoontlik Skaap vlies, Medium, Rare Rump Steak en wildsvleis rugstring. ek is baie lief vir kosmaak, en ek is Meester braaier, en kan selfs my eie hout pak en brandsteek en ek verkies om met goeie hout, te gebruik. Kameeldoring) Ek het 1 dogter wat 45 is en 2 kleeinkindes Seun word 15 en dogterkie van 9. Ek is onlangs geskei en woon in die mooie Langebaan. Ek is van nature 'n ekstrovert, kyk graag my gunsteling sport soos Rugby, Krieket, Golf en FI. en Tennid Ek verrkies om dit in die staduims te kyk, maar indien nie nooi ek graag pelle oor en ons braai wn kyk in goeie gees saam. Ek is baie lief vir Somer, nie eintlik 'n Winter mens nie.Ek is 'n Christen en gaan sommige Sondae kerk toe. My pasmaat moet hou van gesellig te verkeer, en my lekker bederf wanneer ek dit die minste verwag. Ek hou ook van tuinmaak, of net langs die strand te stap vir ontspanning. Ek hou ook baie van Board Game spelekies, en ons het weeklikse vroue span wat QUIZZ nights doen. My uitkyk is Positief. en hoop om my pasmaat hier te ontmoet.
About Her Ideal Match
My ideale pasmaat MOET meer as 1.85- 2.0 meter lank en slank wees. Verkieslik blou/groen oë en blond, donker hare of daai lekker sout en peper kleur gare. Hou nie van kaalkop man's nie,moet redelik moderend aantrek, verkieslik kan kos kan maak en my ten alle tye eerste in sy lewe stel en my bederf soos sy Queen. Ek hou ook baie van fiesiese touch en surprises hier en daar sal naatuurlik altyd welkom wees. Ek is ook nog van die ouskool, maak kar deur oop, trek my stoel uit as ons aan tafel gaan sit, en moet lief wees vir reis. Hy moet beslis finansieel sterk wees, en 'n manne man wees, goeie sin van humor, en sterk familie bande hê Moet ook nie spoedvraat wees nie, en hy moet asb nie rook of Vape, of pyp rook nie. Beslis GEEN DRUGS gebruik nie. Ek gim nie, maar stap wel so af en toe. En as jy daai tipe man is wie se oë dwaal dan is jy beslis nie my tipe nie
What Her Friends Say
Sielgenoot4 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Langebaan, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
66 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
175cm (5' 8.9") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
English | |
Other Languages: |
Afrikaans | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Malawi; Namibia; Switzerland; Singapore; Thailand; Australia | ||
Location: |
Mauritius; South Africa; Malta; Portugal; Australia; New Zealand | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
56 - 75 | ||
Star Sign: |
Taurus | ||
Height: |
185cm (6' 0.8") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Slim; Stocky | ||
Looks: |
Above Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Blonde; Dark Blonde; Dark Brown; Greying; None (Bald); Shaved | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Brown; Green | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Regular Drinker | ||
Education: |
Some University / College; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Finance; Legal; Self-employed; Agriculture | ||
Income: |
Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Sielgenoot4 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.







