In His Own Words
About Him
Ek is ñ besige mens en ek hou van die buitelewe. Ek hou daarvan om te gaan kamp en visvang is een van my grootste stokperdjies. Ek is ñ maklike mens om mee oor die weg te kom en ek hou baie van kinders, dit is waar ek my passie as hoërskoolonderwyser kan uitleef, in die klas en op die sportveld. Ek hou baie van musiek, ek kan selfs paar instrumente speel. Ek kan dit nie verdra as iemand vir my lieg nie. Ek is iemand wat die lewe dag vir dag vat en ek probeer om die beste van elke dag te maak. Soms is dit makliker as ander kere.
About His Ideal Match
Iemand wat die lewe saam met kan geniet, voluit leef, omgee vir mekaar. Iemand wat lojaal sal bly, soos ek is. Ek het nie tyd vir drama nie, ek het genoeg daarvan in my lewe gehad. Ek soek iemand wat die pad enduit saam met my sal kan stap deur dik en deur dun. Iemand wat nie sommer net sal opgee nie.
What His Friends Say
Goofy123 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Carletonville, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
41 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
188cm (6' 2.0") | |
Body Type: |
Large | |
Looks: |
Below Average | |
Hair Colour: |
Dark Blonde | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Teacher / Professor | |
Income: |
Struggling |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
30 - 45 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 190cm (6' 2.8") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Blonde; Dark Blonde | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Bachelors degree; Postgraduate degree | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Goofy123 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.


