In Her Own Words
About Her
Ek hou van besig wees, die lewe te geniet. Ek hou nie van luiheid nie. Ek hou van orde. Ek hou van struktuur. Ek hou van standvastigheid. My geloof is vir my baie belangrik dus is dit baie belangrik dat my maat n Godvresende man moet wees.
My kinders is my lewe. Families is belangrik. Ek hou van positiewe mense wat die mooi in die lewe sien. Ons almal het ons pyn en uitdagings. Moenie jouself bejammer en soos 'n slagoffer rondloop nie. Dankbaarheid trek wonderwerke aan. Ek is baie lief vir die natuur, kampvure en braaivleis.
About Her Ideal Match
Godvresend. Dan sal hy my liefhê soos Jesus Sy kerk liefhet. Intentioneel wees. Liefdevol wees. Positiewe uitkyk hê. My kan beskerm. Hardwerkend wees. Lief vir kinders wees. Sy besittings mooi oppas. Vrygewig wees. Nie n selfsugtige mens wees wat net na sy eie belange omsien nie.
What Her Friends Say
vreemdeling2025 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
57 | |
Star Sign: |
Leo | |
Height: |
163cm (5' 4.2") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Auburn | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Friends; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Pretoria (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
55 - 65 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
181cm (5' 11.3") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Stocky | ||
Looks: |
Above Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
vreemdeling2025 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


