In His Own Words
About Him
Aai toggie, waar begin n mens? Dit voel vreeslik om jouself op n platvorm te bemark. My ervaring is nie goed nie,
Ek is beslis nie boring nie het goeie sin vir humor. Ek kan soms stout wees. Ek is baie huislike mens en my familie is vir my baie belangrik. Ek handhaaf goeie balans in my lewe. Dit sal vir my baie beteken om iemand spesiaal in my lewe te he om dinge mee te deel , sal persoonlik meer vertel as ons eendag mekaar ontmoet.
About His Ideal Match
n Vrou watLief is vir die lewe, gesond, met 'n gesonde uitkyk, wat stabiel en onafhanklik is, maar 'n behoefte het aan iemand spesiaal in haar lewe .Ek soek in my lewe net na sielerus, vrede, rustigheid, ware geluk, opregte liefde en respek saam met iemand wat God ook lief het.
As jy my kan toevou, beskerm en my rug kan toemaak, my na God 1ste in jou lewe kan stel, dan het ons klaar iets in gemeen.
Op my sal jy verseker trots kan wees, ek is goed opgevoed, stylvol en n goeie gasheer. Ek wil ook dieselfde voel saam met die vrou in my lewe. Ek wil my nie skaam vir my maat nie.
Ek haat n deurmekaar, vuil versukkelde opset, dit maak my heeltemal ongemaklik en verbouereerd. Ek gaar nie op nie, ek maak skoon en skep orde dan is ek op my gelukkigste.
What His Friends Say
Partner_in_Love hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Boksburg, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
65 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
172cm (5' 7.7") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Food Services | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
60 - 75 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Partner_in_Love has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.
