In His Own Words
About Him
Ek is ñ liefdevolle, omgee mens maar moet my nie verkeerd opvryf nie.
Ek is lojaal en hou by my woord.
Ek hou daarvan om saam vriende te kuier maar moenie my drimpel deur trap nie.
Ek hou van stap, die buitelug, kos maak, dans, braai, enige iets lekker om saam die mense na aan my hart te doen. Soms is net lui wees op die bed of op die bank met ñ bak popcorn en ñ lekker paar movies ook lekker.
Die lewe skuld jou niks, niemand warry regtig regtig oor jou nie behalwe jou dogter, man up kry jou dinge agtermekaar en doen iets. Tyd is geleen, wat as vandag die laaste is, leef dit asof dit nooit weer gaan wees nie
About His Ideal Match
Sy moet ñ vrou wees met waardes, iemand wat weet wat sy wil hê in die lewe maar ook as dit moet en nodig is so bietjie kan buig aan haar eie sterk wil. Sy moet lief wees vir haar mense, ñ man hanteer met respek. Kinders kan lief hê maar ook weet waar trek ons die streep tussen reg en verkeerd. Verantwoordelik en standvastig. Ek wil jou my vriendin, my steunpilaar en my vrou kan noem. Ek wil dinge saam jou doen waarvan jy hou maar so wil ek hê jy moet ook dinge saam my doen. Ons is een, die een is nie meer geag as die
ander. God vresende man wat die Here dien, saammet wie ek kan bid en kan planne maak as daar besluite geneem moet word. Een ding wat ek nie kan hanteer nie, moenie vir my jok nie.
What His Friends Say
Arebier hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Bloemfontein (Welkom), Free State, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
54 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
180cm (5' 10.9") | |
Body Type: |
Stocky | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Technical / Science / Engineering | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Eastern Free State; Northern Free State (Free State, South Africa) | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
40 - 50 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 174cm (5' 8.5") | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Sophisticated |
Intelligence: |
Average |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Easy going; Funny; Mild |
Valued Qualities: |
Devotion; Friendliness; Honesty; Humility; Patience |
Fashion Sense: |
Outdoorsy (I'm usually dressed for the bush) |
Date Activities: |
Going out dancing |
Music Preferences: |
Dance / Disco; Gospel / Religious |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
Movie Frequency: |
Once or twice a month |
Movie Preferences: |
Drama; Romance |
Interests: |
Auto repair; Gardening; Woodworking |
Sports: |
Boxing; Cricket; Rugby |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Pace of Life: |
Organised |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I don't have any family |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
Not at all |
Animals: |
I love my pet(s) |



