joitjoit
joit

63 – Randburg (Mulderdrift), Gauteng, South Africa

joitjoit
1
0

joit

63 – Randburg (Mulderdrift), Gauteng, South Africa

Alleen is [removed]

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: Yesterday

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

Ek werk vir myself
Nie gelowig maar respekteer alle gelowe
Hou van vrede, leef en laat leef
Krap nie ander nie en wil nie gekrap word nie
Het die wereld gereis en wil weer
Kinders in die buiteland
Hou van diere maar slaap nie saam met hulle nie
Respek en Lojaliteit is alles
Geniet n paar koppies rum saam met rugby en n vuur
Kamp nie meer nie en het nog nooit vis gevang nie, was al honger maar nie so erg nie.
Blink goed beindruk my nie, ek is klaar met mooi karre en huise
Hou nie van dom of kommin mense nie
Ek vloek en gaan nie kerk toe nie
Ek respekteer vroue maar wil die broek dra
Mal oor goeie koffie (poeierkoffie is nie koffie nie, mense wat dit drink en coke by whiskey gooi moet toegesluit word.

About His Ideal Match

Ek hou nie van slordige, ongeorganiseerde mense nie
Lojaliteit is alles, ek hou van mense wat verstaan wat "tot die dood ons skei beteken"
Mense wat nie kan [removed]uitsort nie sal nie werk nie
As jy mal oor aandag, dans en bikes is hou verby
Ek het al gedans en is nie daar teen nie, ek bedoel girls wat mans gaan soek by n dansplek om n gratis dop te kry is uiters kommin.
Ek is nie n tropdier nie, 3 vriende is genoeg , biker types en gangsters [removed]my af.
Ek soek n maatjie wat ek met my lewe kan vertrou

What His Friends Say

joit hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Randburg (Mulderdrift), Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
63
Star Sign:
Libra
Height:
180cm (5' 10.9")
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Ask me later
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Agnostic
Relationship Status:
Widowed
Looking for:
Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Ask me later
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Regular Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Sales and Marketing
Income:
Enough

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
50 - 60
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Any
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Agnostic; Atheist; Christian / Other; Spiritual, but not religious
Relationship Status:
Single; Widowed
Have Children:
No; Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
High / secondary school; Some University / College; Bachelors degree
Occupation:
Any
Income:
Enough
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

joit has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.