In Her Own Words
About Her
Eks n avontuurlustige skoenlapper wat op enige gegewe dag in die kar sal klim en na veldblomme gaan soek oor die Gautengse grens, of wakker word met n lus vir cupcakes bak of muffins, vars gedrukte lemoensap, al is dit suur, en kosmaak wanneer die honger harder praat as die voels wat buite sing, nie oor dit etenstyd is nie. Ek is effe impulsief maar met passie. Ek hou van nuwe dinge leer en dinge doen in en om die huis. Eks mal oor reën en nat grond, tuin maak en die reuk van vars gesnyde gras. Ek het n rustige kant ook, veral op renerige dae en Sondae aande. Cuddles en n rom-com kan my arm draai maar filosofeer onder die sterre met n koffie sal eersteplek haal. Ek hou van diere maar het my uitsonderings van troeteldiere. Eks n bosveld tot strand, roadhouse tot Michelin (ek joke, cuisine is starters), offroad tot stiletto tiepe maatjie. Daar is nog vele meer, loer gerus in :-)
About Her Ideal Match
God's vresend, vriendelik, beskaafd, liefdevol, energiek, moet n goeie sin vir humor he, handig kan wees in die kombuis, want alleen kosmaak is nie altyd lekker nie, n fast thinker, handing met die hande in alle opsigte (hahaha) moet van cuddles hou en road trips. Ek soek n Man wat saam met my kan gaan staproetes doen, my leer gym, iets wat ek nie in my lewe alleen sal doen nie, wat my gaan motiveer om n beter weergawe van myself te wees en my sal aanvaar met al my geite, (darem is daar nie baie nie) n Man wat weet hoe om n vrou sag te hanteer maar nie n walk-over is nie, maar ook nie my domineer nie. Weet wat jy wil he.
Oja, net iets wat ek nie kan verdra nie, is oneerlikheid. Wees eerlik met my van die begin af, wees oop, ek judge nie, ons almal is nie perfect nie, maar dalk, as ons eerlik is met mekaar, is ons dalk perfek vir mekaar :-)
What Her Friends Say
Chella14 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Pretoria Noord), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
48 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
175cm (5' 8.9") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Artistic / Musical / Writer | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
46 - 54 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
180cm (5' 10.9") - 199cm (6' 6.3") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Above Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Black | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Green; Grey | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Artistic / Musical / Writer; Labour / Construction; Sales and Marketing; Self-employed; Technical / Science / Engineering; Agriculture | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Chella14 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


