In Her Own Words
About Her
Daar is 'n ligte kant aan my, ek kan maklik lag en droee grappies maak. Ek stel baie belang om te leer van ander mense se werk-en lewenservaring, ek geniet dit om te sit en luister. Ek is 'n prater, en ook baie gemaklik om still te wees met iemand anders, en gemaklik met my eie geselskap. Kranige tuinmaker; doen kuns vir my eie genot, lees graag. Groot waardering vir die 'sights and sounds' van die natuur. Ek is baie ervare om lang paaie en afstande self agter die wiel, alleen aan te pak.
About Her Ideal Match
Vriendelik, 'kindness'; nie 'socially shy' of sku wees nie. Bereid wees om pad aan te vat om te gaan kamp of vakansie-hou. Moet goeie travel companion wees en bereid en vermoeend wers om op vakansies te gaan. Moet finansieel onafhanklik en 100%self-versorgend wees. Nie van my verwag om ma of huisvrou te speel nie. Nie besitlik wees nie. Ek wil nie raai en wonder wat jy dink en hoe jy voel en wat jou opinie is nie. I'm not 'eye-candy or a catch to show off. Eerlikheid.
What Her Friends Say
Khois hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
Namibia | |
Location: |
Windhoek, Namibia | |
Gender: |
Female | |
Age: |
54 | |
Star Sign: |
Scorpio | |
Height: |
161cm (5' 3.4") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
Coloured | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
PhD / Post Doctoral | |
Occupation: |
Executive / Management | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Namibia | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
56 - 65 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
Coloured; White/Caucasian; Mixed | ||
Home Language: |
Afrikaans; German; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Khois has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


