Soeknasonskyn

64 – Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga, South Africa

0

Soeknasonskyn

64 – Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga, South Africa

Dit sal lekker wees om te gesels

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: Yesterday

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

Ek sal graag iemand wil leer ken, om mee te gesels. Om spesiale dae mee te deel. Ek is vriendelik, hou van die natuur. Veral n mooi sonsondergang. Dis vir my baie spesiaal. Ek luister graag, na iemand se lewensverhaal. Het empatie met mense en diere. Ek het selfrespek, en respekteer ook my medemens. Ons hoef nie altyd, te gesels nie, stilte kan ook iets beteken, en is soms nodig. Ek is nie oppervlakkig nie, ek is n opregte mens. Ek wil nie graag my, of ander se tyd mors nie. Ek het goeie maniere, is netjies op myself, en aantreklik. Ek glo ek is goeie geselskap, en gesels graag oor n wye aspek van goed. Ek hou nie van konflik en skinder nie. Ek haat leeuns en bedrog. Die lewe is kort, en ek wil graag betekenis aan dit gee. Ek is lojaal en sal iemand vir wie ek omgee, nie bedrieg nie. Ek doen moeite met n vriendskap of verhouding. Dit sal lekker wees, om iemand te ontmoet, wat die dinge saam met my kan deel. Assseblief geen kansvatters nie, ek kan agterkom as iemand, nie opreg is of sommer net n kans wil vat nie. Ek is volwasse emosioneel, en glad nie die drama tipe nie. Ek soek n regte mens, en gee nie om, om beskikbaar te wees, as iemand my nodig kry nie, in n moeilike tyd nie. Ek hoop daar is iemand wat nog, waardes het en my met respek sal behandel.

About His Ideal Match

My ideale pasmaat sal iemand wees, wat netjies en skoon op homself is. Nog kan lag en die innerlike kind kan ontdek. Wat respek en waardes het, vir homself en vir my. Iemand wat lojaal en opreg is. Verkieslik nie rook nie, en matig drank gebruik. Ek hou nie van iemand wat baie drink nie. Die persoon kan ook sy hart vir my oopmaak, ek oordeel nie sommer nie. Moet asb n Christen wees, of glo in God. Iemand wat nog lus is vir die lewe. Ek verwelkom kinders en kleinkinders. Ek het ook. Hy moet verkieslik van diere hou, en empatie hê met alles. Ek sal graag daar wil wees vir die regte persoon, en hoop hy sal ook bereid wees, om vir my daar te wees. Ek hou nie van abnormale jaloesie nie. Hy moet darem selfvertroue hê. Maar nie dink hy is alles vir almal nie. Eenvoud kan ook mooi wees. Ek sal van n liefdevolle maat hou, maar nie uitspattig nie. Emosionele en geestelike volwassenheid, is vir my baie belangrik. Hy moet darem vir homself kan sorg, en nie pennieloos wees nie. Ek sal my deel bydra. Iemand wat my kinders en kleinkinders, sal aanvaar is vir my baie belangrik, my verhouding met my kinders is baie belangrik. En ek sal dit respekteer, as dit vir hom ook belangrik is, met sy kinders. Iemand wat nie van konflik hou nie, en geduldig kan wees. Ek het geduld en hou nie van konflik nie. Baie dankie.

What His Friends Say

Soeknasonskyn hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga, South Africa
Gender:
Male
Age:
64
Star Sign:
Pisces
Height:
156cm (5' 1.4")
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Ask me later
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Widowed
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Ask me later
Income:
Ask me later

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Mpumalanga, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
57 - 71
Star Sign:
Any
Height:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Slim; A few extra pounds; Other
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; German; English; French; Italian; Dutch
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Any
Income:
Enough
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

Soeknasonskyn has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.