In Her Own Words
About Her
Ek lief die lewe, natuur, diere, kinders, ek is n bondel energie- Christelike waardes is prioriteit.
Ek hou van braai, rugby kyk, visvang, ek dans graag, as jy kan dans sal dit n bonus wees, maar is geen vereiste.
Ek hou van positiwiteit.
Ek is onafhanklik- ek werk nog en ek glo nie ek sal sommer ophou werk nie.
Ek het op my ouderdom nie n Mej Teaser lyfie nie- maar ek is goed versorg en is beslis nie Mev Mosbol nie.
Ek het n humorsin en ek love ons boere humor.
Eerlikheid en vertroue in mekaar, kommunikasie is prioriteit.
Alles begin by goeie vriendskap.
About Her Ideal Match
Sal dit geniet as jy kan saam laf wees, lag, en dinge saam doen. Van kosmaak tot tuinmaak, karwas..
Hy moet die klein dingetjies waardeer,
Ons moet saam uitdagings kan hanteer.
Saam na die sterre kyk. Musiek luister, kerlig en stilte geniet, die naggeluide kan waardeer.
Iemand wat my hart raaksien voordat hy na die uiterlike kyk.
Kom ons ontmoet en ons kekkel net lekker.
What Her Friends Say
Fliklove hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Magalieskruin), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
64 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
156cm (5' 1.4") | |
Body Type: |
Athletic | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Ask me later | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Gauteng; North-West, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
55 - 68 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; Athletic | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Fliklove has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.



