In Her Own Words
About Her
My naam is Anri. Ek woon in Wellington.
Ek hou van meeste musiek; nie regtig goed soos metal of blues nie, en ek is geneig om meer van liedjies te hou as die mense wat dit sing. Nie regtig die 'fangirl'-tipe nie.
Ek het nie kinders nie.
Ek het 2 honde. Pax en Katryn.
Ek doen vrywilligerswerk by die baba shelter op die dorp, wat een van my gunsteling tydverdrywe is.
Ek het voorheen 'n motorfiets besit, maar moes dit verkoop. Nou en dan huur ek een vir die dag net om uit te kom en vry te voel.
Ek is mal oor pasta en sou dit waarskynlik elke dag kon eet as ek my sin kon kry.
Ek het blykbaar 'n goeie sin vir humor.
Respek en empatie is baie belangrik vir my.
Ek was die afgelope 15 jaar van my lewe heeltemal te ernstig en ek probeer om die lewe ligter op te neem.
Dis 'n bietjie oor my.
About Her Ideal Match
Iemand wat my aanvaar nes ek is.
Wat my sal laat lag meer as wat hy my sal laat huil.
Iemand wat nie net luister nie, maar hóór wat ek sê.
Basically 'rough around the edges' met marshmallow on the inside.
What Her Friends Say
SparklePony hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Wellington (Paarl), Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
43 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
163cm (5' 4.2") | |
Body Type: |
Full figured | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
North America; South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
35 - 58 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College; Technical Diploma | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
SparklePony has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.
