In Her Own Words
About Her
My mooiste herinneringe begin in my kinderjare. By my ouers het ek liefde en koestering gekry.... Onvoorwaardelik. Hulle het my geleer wat vriendskap ook is. Hulle sou nooit vriende versaak nie. My ambisie was en is steeds om so te lewe. Ek is n eerlike mens en sal nooit vir jou leuens vertel nie behalwe dalk 'n wit leuntjie. Respek vir mekaar en vir ander wat dalk net die straat vee en wie se naam jy nie eers ken nie is ononderhandelbaar. Om op my ouderdom belangstelling op hierdie forum te kry is seker problematies al voel ek nie oud nie. Ek sorg nog vir myself. Ek wil darem goed voel as ek uitgaan. Ek beplak nie myself met grimering nie.... Net genoeg. Moet dus asb nie teen my ouderdom vasstaar nie. Gee my 'n kans om julle ouer manne te wys dat n ouer dame nog jou dag kan helderder maak. Moet asb net nie 'n speler wees nie. Ek is musikaal en 'hou van die kunste in alle vorme. Ek lag graag en het 'n skerp humorsin. As ek praat kom die hande en gesig by om meer ekspressief te wees. Ek dink nou ek het seker genoeg van myself gesê en die res hoop ek vind jy self uit. Jammer hier was nou nie netjiese paragrawe en hoë woorde nie al was ek 'n onderwyseres. As jy hier gelees het sê ek dankie
About Her Ideal Match
Ek is op soek na vriendskap om mee te begin. Iemand wat eerlik en opreg is en sommer net saam met my aktiwiteite kan doen. Omdat ek my eie woonplek en motor het verwag ek dieselfde van jou. Ek hoop om 'n maat te vind wat my 'n prioriteit in sy lewe sal maak. Dit is dus ook belangrik dat hy naby my woon om sommer net ook vir 'n heen en weer kuier in te val. Ek is n baie onafhanklike persoon en doen al vir jare als op my eie. Jy moet dit asb so insien en respekteer. Aanpasbaarheid is 'n vereiste. Dit sal mens net met kontak kan vasstel. Wees asb 'n ekstrovert of iewers in die middel sodat ons saam kan lag en stuitig wees. Die lewe is te kort vir lang gesigte. Wat verby is is verby. Leer daaruit en beweeg aan. Hopelik is dit jou motto ook. As jy 'n goeie kok is kan ons mekaar uitdaag in die kombuis. Ek sal ook hou van man wat saam met my kan dans en sing omdat musiek so deur my are vloei. Kan maar vals wees ook ek sal nie omgee nie. Ek hoop jy hou van honde. Eintlik alle diere. My honde is klein en hou van almal. Ek dink ek het vir eers genoeg gesê al was ek "all over the place" met my vereistes.
What Her Friends Say
Kitkat0044 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Moreletapark), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
72 | |
Star Sign: |
Sagittarius | |
Height: |
158cm (5' 2.2") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in Africa | ||
Location: |
Anywhere in Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
67 - 77 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other; Spiritual, but not religious | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Occasional; E-cigarette User | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Retired | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Easy going; Funny; Mild; Optimistic; Outgoing; Realistic |
Valued Qualities: |
Charity; Compassion; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Mercy; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Classic (My tastes echo long-established norms) |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A music concert; A picnic in a park; Going to the theatre; Meeting for coffee |
Music Preferences: |
Blues; Classical; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
It's just OK |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Documentaries; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife |
Movie Frequency: |
Never |
Movie Preferences: |
Romance; War; Westerns |
Interests: |
Board games; Card games; Cooking; Gardening; Healthy living; Painting; Singing; Writing poetry |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Walking |
Cooking: |
I really enjoy cooking |
Food: |
Italian; Pub Grub; Seafood; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
Sugar-free; Carb-free |
Pace of Life: |
Go with the flow |
Time at Work: |
I'm retired |
Pastimes of choice: |
Volunteering |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a sister |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm unlikely to move |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Power; Sarcasm; Tattoo(s) |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Doing volunteer work |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Hopeful; Optimistic |
Honesty: |
Very |








