In His Own Words
About Him
Ek is n plat op die aarde mens, ek hou van grappe maak en comedy movie's, waneer iets my pla se ek dit sonder om doekies om te draai, ek hou van die natuur om te gaan kamp en visvang. Ek hou glad nie van leuns nie om oopkaarte te wees van die begin af is die beste manier om te lewe.
Ek is n baie liefdevolle mens en hou daarvan om nuwe goed ook uit te probeer. In ander woorde n bok vir sports.
About His Ideal Match
Ek soek net iemand wat my en my kinders opreg sal lief he, moet oopkaarte speel van die begin af en nie vir my lieg nie, nie vol nonsense is met kos nie weet almal laaik nie alles nie verstaan dit se maar net oor die algemeen. Moet nie gesmeek word om liefde te maak nie, moet ook hou van die natuur en hoef nie noodwendig te hou van visvang nie maar moet nie n probleem he om saam te gaan nie. Nie by die huis bly waneer ek iewers moet gaan nie en ook n grap kan vat. Moet nie goed vir jouself hou waneer iets jou pla nie laat my weet van dit want dit is nie goed om goed op te krop nie dit vernietig n verhouding, nie my sal verneuk nie want ek sal dit nie aan jou doen nie.
Die ander "topics" wat verder in n verhouding hoort kan oor gepraat word waneer ons gesels.
What His Friends Say
CharlieH hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Rustenburg, North-West, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
38 | |
Star Sign: |
Scorpio | |
Height: |
178cm (5' 10.1") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Other | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English; Tswana | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Ask me later | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Trying to Quit | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Brits; Hartbeespoort; Koster; Rustenburg; Swartruggens; Ventersdorp (North-West, South Africa) | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
25 - 34 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 204cm (6' 8.3") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Curvaceous | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Yes, living with me | ||
Want Children: |
Maybe | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Trying to Quit | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Other | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
CharlieH has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.





