SlimsluiperSlimsluiper
Slimsluiper

36 – Randburg, Gauteng, South Africa

SlimsluiperSlimsluiper
1
0

Slimsluiper

36 – Randburg, Gauteng, South Africa

Lojale leier wat die lewe saam wil aanpak

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: Yesterday

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

Hardwerkende, lojale, eerlike man wat sy werk geniet en altyd uitkyk vir kanse om te groei en op my kennis te bou.

Ek geniet my sport op die televisie met ‘n lekker braai in die agtergrond (saam met vriende ook). In my vryetyd geniet ek gaming en ook te gaan stap met my honde. Ek hou ook daarvan om tegnologie uit te toets (al maak dit nie altyd sin vir my nie). Ek is ‘n foodie en wil graag meer rys.

Ek is gemaklik met roetiene maar is ook aanpasbaar en oop om nuwe dinge te probeer. Ek is ‘n Christin en glo daarin om my huis te lui deur christelike waardes.

Die lewe is uitdagend maar daar om te geniet. Die klein oomblikke is belangrik en om iemand te he wie mens op kan vertrou en saam lag is belangrik (laf wees is tog so lekker in mens se gemak).

About His Ideal Match

As jy al seer gekry het, dan is dit okay.

Ek is opsoek na iemand wie liefdevol is en die lewe saam wil aanpak. Die klein oomblikke waar mens na mekaar kyk en net kan lag is belangrik. Iemand wie saam herinneringe wil maak en kan uitsien na die jare wat voorle (saam).

Ons moet kan saam lag en saam huil; na mekaar se dag luister en gemaklik wees om eerlike antwoorde/ oepinies te gee (ondersteun mekaar maak nie saak wat nie).

Iemand wie my werk en ambisie ondersteun en respekteer sal dadelik my aandag trek.

Ek is gemaklik om te voorsien maar dring nie aan om die broodwinner te wees nie.

Goeie kommunikasie is baie belangrik en om te verstaan dat almal ‘n afdag het; ons moet mekaar se 80% wees wanneer die ander op 20% is.

Leuns en oneerlikheid is nie aanvaarbaar vir my nie.

What His Friends Say

Slimsluiper hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Randburg, Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
36
Star Sign:
Pisces
Height:
177cm (5' 9.7")
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
It's Complicated
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Finance
Income:
Enough

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Randburg (Gauteng, South Africa)
Gender:
Female
Age Range:
30 - 40
Star Sign:
Any
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 177cm (5' 9.7")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous
Looks:
Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; It's Complicated
Have Children:
No; Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes
Want Children:
Yes; Maybe
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

Slimsluiper has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.