In Her Own Words
About Her
Outgoing, spontaan, sin vir humor, sportief, mal oor die buitelewe, kreatief, lief vir diere. Ek hou van verantwoordelikheid en orde. Ek hou van puzzles bou, verf, inkleur, tv kyk, Ek het drie katte, Miela, Klontjie en Marmite, vandaar Mietjiemite. Ek speel padel en tennis en sny my eie gras. My uitkyk is om elke dag dankbaar te wees vir gawes en om selfstandig te lewe. Ek is 'n ouma van 3 en die 4de enetjie oppad. Geskei van my man en my lewensmaat na 20 jaar deur die dood afgestaan.
About Her Ideal Match
Hy moet standvastig en selfstandig wees. Hy moet kan leiding neem in ons geestelike stiltetyd. Hy moet maklik kan praat, veral oor gevoelens. Hy moet gemaklik kan inpas by my kinders en hulle gesinne. Hy moet geduld hê, want ek het nie! Enige woorde of dade wat nie respek afdwing nie, sal 'n verhouding vernietig.
What Her Friends Say
Mietjiemite hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Vryburg, North-West, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
60 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
149cm (4' 10.7") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
It's Complicated | |
Looking for: |
Just online friends; Open to possibilities | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Finance | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in North-West, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
56 - 63 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Mietjiemite has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


