In Her Own Words
About Her
Ek is n lekker mens, met baie om te gee, hou van lag en n sin van humor, weet ook hoe om stil en erenstig te wees. Baie ou waardestelsel. Hou van Rugby kyk, lekker dinge saam doen maar ook gebalanseerd. Ek kyk na die hart en persoonlikheid. Is n intelligente en kreatiewe mens. Hou van besig wees en ook stil. Lief vir diere..my 3 yorkies. Lief my 2 groot dogters (18 & 20) Kan myself as n dame en vroulik beskryf. Hou van konserte kyk, kamp, namibië (is my hartsplek), markte, reis…. Ek is omgelooflik georganiseerd, skoon en netjies, my lewe en myself. Spontaan maar hou ook daarvan om te beplan.
About Her Ideal Match
Hart en persoonlikheid is vir my belangrik. Ek hou van n man wat Weet wie hy is, leiding kan neem al
Is dit stilweg. Intilegensie is vir my aantreklik. Sagte hart laat my smelt. Skoon en netjies, gebalanseerd. Iemand wat n “lekker” mens is. Gebalanseerd, eerlik, lojaal en rustig. Gegrond in beginsels. Moet saam kan lag!
What Her Friends Say
Bosveldroos hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
43 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
167cm (5' 5.7") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Very Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Ask me later | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in the World | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
40 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Bosveldroos has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


