Duisendsoentjies

31 – Lephalale (Ellisras), Limpopo, South Africa

2
0

Duisendsoentjies

31 – Lephalale (Ellisras), Limpopo, South Africa

Kleindorp dame opsoek na vriendskap

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Modified: Today

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Die lewe het sy draaie gehad, maar deur Jesus se liefde en genade staan ek steeds sterk.

Ek is hier vir vriendskap — en as dit groei in meer, is dit ’n bonus.
Asseblief, moenie op dag 3 vir ’n “lekker foto” vra nie. Ek is te preuts daarvoor. 😅

Ek is nie maer en perfek nie — ek is fluffy, loud, vol lewe en soms stadig om gemaklik te raak tussen nuwe mense. Maar ek is eg.

Geen kinders nog nie, maar dit is vir my geen probleem as jy het nie. Ek droom van ’n huis vol liefde.

My ideale aand?
Pajamas, series, my persoon langs my, of ’n rustige kuier saam hartsvriende.

Ek drink liggies, ek hou van koffie-kuier, en rook pla my glad nie.

En net ’n warning:
My huis is vol hondehare, ek is te wild om wit te dra, ek praat met myself… en soms het ek baie dom maar snaakse idees.

About Her Ideal Match

Ek soek ’n man wat saam my die Here kan dien, Bybel kan lees en geestelik saam my kan groei. Iemand wat my waardeer vir wie ek is en my keer op keer kies, nie net wanneer dit maklik is nie.

Ek wil ’n familie-man hê met sterk waardes — iemand wat ’n gesin wil bou. As jy kinders het, is dit vir my net meer liefde.

Respek, eerlikheid en opregtheid is vir my nie onderhandelbaar nie. Ek wil hoor ek is mooi, ek is geliefd en dat ek dit “kan doen” op moeilike dae — en ek sal dieselfde vir jou wees.

Ek soek iemand wat saam my kan lag, kan praat oor die belangrike goed, avonture kan aanpak en my soms uit my comfortzone haal.
’n Man wat familie eerste plaas, Jesus se vrede ken en ’n verhouding op ’n Christelike fondament wil bou.

En heel belangrik — iemand wat saam my op die stoep koffie wil drink en die lewe geniet.

What Her Friends Say

Duisendsoentjies hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Lephalale (Ellisras), Limpopo, South Africa
Gender:
Female
Age:
31
Star Sign:
Aries
Height:
169cm (5' 6.5")
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Hazel
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Separated
Looking for:
Just online friends; Friends; Open to possibilities; Short-term
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Teacher / Professor
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Limpopo, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
25 - 50
Star Sign:
Any
Height:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Medium; Curly; Wild; It has its moods
Eyesight:
I wear glasses
Body Art:
A tattoo or two
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An impartial observer
Personality Traits:
Optimistic; Quiet; Shy
Valued Qualities:
Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Favourite Clothing:
My pyjamas
Favourite Colour:
Purple
Leisure & Entertainment
Books:
Fantasy; Romance
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Comedy / Sit-coms; Dramas; Reality shows
Movie Frequency:
Never
Movie Preferences:
Comedy; Drama; Mystery; Romance; Sci-Fi
Interests:
Gardening; Reading
Food
Food:
Doesn't matter
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Pastimes of choice:
Spending time with the family
Time Online:
Once or twice a week
Family Closeness:
We're very close
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Cat(s); Dog(s)
Pets (Like):
Bird(s); Exotic pet(s); Other; Horse(s)
Pets (Dislike):
Fish; Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Flirting; Intelligence; Showing affection in public
Turn-offs:
Body piercing(s); Erotica; Long hair
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Fire the boss
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Cottage in the country
Retirement Plans:
Living in a quiet cabin in the woods
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating:
Nervous; Hopeful; Curious; Embarrassed
Honesty:
Extremely