In Her Own Words
About Her
Ek dink hierdie is die moeilikste gedeelte van die profiel. Waarom behoort mense jou te ken. Ek is 51, spontaan, vriendelik, n hart van goud maar het n beskermings sirkel om my, wat deur die lewens lesse, jare se rippel effek gemaak het, soos n 🧅 Ek is n natuur mens, as die weer my toe laat is ek in die berge, vind so veel vrede daar. Ek gee graag raad, en altyd daar om te help. Ek is baie privaat en vat n rukkie om diep gesprekke te hê, luister graag musiek. Ek hoop die beskrywing maak sin ☺️
About Her Ideal Match
Ideale pasmaat ….. ooo jinne waar begin ek, ek het n lysie vandat ek 16 was, en 90% al dood getrek 😂 Iemand wat luister, en wat gehoor wil word, iemand wat aanvaar dat dit nie altyd nodig is om te verstaan nie, maar by te staan, iemand wat die insig het dat die belangrikste geluk in die lewe geen geld kos nie maar tog meer werd is al die geld in die wêreld.
What Her Friends Say
Katryn51 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Blaauwberg, Cape Town, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
51 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
174cm (5' 8.5") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
E-cigarette User | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Western Cape, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
45 - 58 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
180cm (5' 10.9") - 197cm (6' 5.6") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; Stocky | ||
Looks: |
Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Katryn51 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


