In Her Own Words
About Her
Ek is baie ñ liefdevolle, omgee mens maar moet my nie verkeerd opvryf nie.
Ek is lojaal en hou by my woord.
Ek hou daarvan om saam vriende te kuier maar moenie my drimpel deur trap nie.
Ek hou van stap, die buitelug, kos maak, dans, braai, enige iets lekker om saam die mense na aan my hart te doen. Soms is net lui wees op die bed of op die bank met ñ bak popcorn en ñ lekker paar movies ook lekker.
Die lewe skuld jou niks, niemand warry regtig regtig oor jou nie behalwe jou ma (as sy nog lewe) man up kry jou dinge agtermekaar en doen iets, jy gaan nie daar uitkom as jy nie self ñ poging aanwend nie, bejammering help jou ook niks. Tyd is geleen, wat as vandag die laaste is, leef dit asof dit nooit weer gaan wees nie!
About Her Ideal Match
Hy moet ñ man wees met waardes, iemand wat weet wat hy wil hê in die lewe maar ook as dit moet en nodig is so bietjie kan buig aan sy eie sterk wil. Hy moet lief wees vir sy mense, ñ vrou hanteer met respek. Kinders kan lief hê maar ook weet waar trek ons die streep tussen reg en verkeerd. Verantwoordelik en standvastig. Ek wil jou my vriend, my steunpilaar en my man kan noem. Ek wil dinge saam jou doen waarvan jy hou maar so wil ek hê jy moet ook dinge saam my doen. Ons is een, die een is nie meer geag as die ander. God vresende man wat die Here dien, saammet wie ek kan bid en kan planne maak as daar besluite geneem moet word. Een ding wat ek nie kan hanteer nie, moenie vir my jok nie
What Her Friends Say
Nooitjie583 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Bethlehem, Free State, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
42 | |
Star Sign: |
Gemini | |
Height: |
167cm (5' 5.7") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Free State, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
42 - 52 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Light Brown; Dark Brown; Black; Greying | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit; E-cigarette User | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Postgraduate degree | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Nooitjie583 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.

