Engele

64 – Lydenburg (Mashishing) (Lydenburg), Mpumalanga, South Africa

0

Engele

64 – Lydenburg (Mashishing) (Lydenburg), Mpumalanga, South Africa

Rustig lief vir die natuur, hou nie van konflik nie, is volwasse.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Modified: Today

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Ek is n rustige, maar aangename mens. Hou daarvan om oor baie dinge te gesels. Stel belang in alle aspekte wat die lewe bied. Kan ernstig wees, maar ook speels. Is n sagte maar standvastige persoon. Ek kan net myself bied, hou van opregtheid, eerlikheid en respek. Verstaan die meeste mense, en sien deur n valse beeld. Probeer konflik vermy, ek glo as volwassenes, kan mens deur dit werk. Ek voel sterk dat mens lojaal moet wees, want ek is so n mens. Ek soek stanvastigheid in n persoon. Geen verslawings nie. Ek het respek vir iemand wat dit oorkom het. Maar wil nie so n kans vat nie. Ek het soms alleen tyd nodig, en is n private mens. Ek respekteer dit in ander ook. Ek is baie lief vir diere, en het hondjies. So as dit nie n probleem is nie, is dit reg. Ek hou van n netjiese en versorgde mens. Ek is netjies, en versorg myself. Ek kan wel n dromer wees, maar is n realis. Die lewe is n goeie leerskool. Ek wil iemand hê, wat my geloof en liefde vir God sal respekteer. Daarby staan ek rotsvas. Ek het al baie hard gewerk in my lewe. Ek is nie lui nie. n Idiale maat moet lank wees, ten minste langer as ek. Dit het baie moed gevat, om n kans te vat. Dis al baie dankie.

About Her Ideal Match

n Idiale maat sal lengte hê, langer as ek. Moet netjies en goed versorg wees. Ek hou van iemand wat oor alles kan gesels. Ek gee nie om vir sport nie, maar gesprekke moet nie heeltyd, daaroor of homself gaan nie. Hy moet bedagsaam wees, goeie maniere hê. En definitief respek vir n vrou. Hy moet darem nie n kerkmuis wees nie. Maar geld is nie die belangrikste nie. Hy moet van die natuur en diere hou. Ek moet hom kan vertrou. Ek het n kleintjie dood aan verneukers en mense wat lieg. Hy moet ernstig wees as dit by gevoelens kom. Sê reguit as jy nie van iets hou nie. Vuil taal en n swaar drinker moet liefs wegbly. Verkieslik nie n roker nie. Dit moet n mens wees met integriteit, en hy moenie n kansvatter wees nie. Ek wil nie iemand leer ken, wat my tyd gaan mors nie. Ek moet darem nie n kussingsloop, oor sy kop moet trek nie. Maar ek kyk dieper as net die uiterlike. Dis verganklik, maar n mooi hart is ewig.

What Her Friends Say

Engele hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Lydenburg (Mashishing) (Lydenburg), Mpumalanga, South Africa
Gender:
Female
Age:
64
Star Sign:
Pisces
Height:
156cm (5' 1.4")
Body Type:
Full figured
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Ask me later
Relationship Status:
Widowed
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Ask me later
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Retired
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Mpumalanga, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
55 - 70
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans
Religion:
Any
Relationship Status:
Any
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

Engele has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.