In Her Own Words
About Her
Ek is spontaan, ekstrovert en hou van mense. Die lewe is kort en daarom probeer ek om elke dag 'present' te wees. Ek is 'n positiewe mens en het 'n 'dark humor'. Ek lag maklik vir myself... ek probeer niemand meer beïndruk nie. Ek wil graag 'n vriend ontmoet wat saam met my opgewonde is oor die Here. Die klein dingetjies wat iemand vir my doen is baie kosbaar vir my. Ongelukkig beindruk geld, status en posisie my glad nie. Ek hou van musiek, lees, en TV kyk. Ek is geseënd met 2 dogters, beide gered, wat 'n voorreg om dit te weet, en 'n kleindogter wat almal oorsee bly en finansiël onafhanklik is van my. Ek hou daarvan om by hulle te gaan kuier maar sal nooit daar wil gaan bly. Die Afrikanerbloed is te sterk.
About Her Ideal Match
Iemand wat saam met my opgewonde kan wees oor die Here, saam met my sy Christenskap voluit wil leef. Iemand wat leiding sal neem maar nie dominerend is nie. Iemand wat respek het vir alle mense, nie-roker en nie-drinker is. Iemand wat romanties is en my as vrou sal resepteer. Iemand wat my veilig kan laat voel... ek het dit lanklaas ervaar. Iemand waar ek myself kan wees. Kommunikasie en eerlikheid is baie belangrik. Ek speel nie "games" in verhoudings nie en ek wil weet ek kan jou ten volle vertrou.
What Her Friends Say
Minnie69 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Bloemfontein (Waverley), Free State, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
56 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
167cm (5' 5.7") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English; Russian | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Finance | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Bloemfontein (Free State, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
56 - 62 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Above Average | ||
Hair Colour: |
Dark Brown; Black; Greying | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Brown | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Executive / Management; Finance; Medical / Dental; Teacher / Professor; Agriculture | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Minnie69 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.
