In Her Own Words
About Her
Ek is soos die weer , soms vier seisoene in een dag. Het my sagte oomblikke, my storms en my sonskyn, maar ek bly altyd eg.
Doen harde fisiese werk, ek word vuil, ek word moeg, werk soms lang ure, en is soms van die huis af weg. Maar dis my passie. Ek bou daaraan, want dit is nie net werk nie , dit is my toekoms.
Ek geniet digkuns, en soms raak ek verlore in my eie woorde, woorde wat nie altyd sin maak vir die gewone mens nie, maar wat vir my sin maak in stilte.
Ek is hyper-onafhanklik, en ek weet dit kan soms tot misverstand lei in ’n verhouding.
Maar dit kom uit ’n plek van selfrespek, nie trots nie.
Ek woon buite Port Elizabeth op ’n klein hoewe, tussen stilte, VREDE en natuur. Ek soek eers ’n vriend, iemand wat verstaan dat ware bande tyd vat om te groei.
About Her Ideal Match
Ek soek nie perfeksie nie, ek soek iemand wat net regtig is. Ek is wat ek in iemand soek, rou kommunikasie, ongefilterde eerlikheid, lojaal en vol drome wat soms groot genoeg is om ons bang te maak.
Soek ń vriend wat saam met my kan droom, saam bang kan wees, maar my ook aanhits om aan te hou glo. ’n Ride or die, iemand wat saam met my groei en my elke dag kies. Soos ek hom sal kies.
Ek is hyper-onafhanklik, en ek weet dit kan soms tot misverstand lei in ’n verhouding.
Maar dit kom uit ’n plek van selfrespek, nie trots nie.
Wat ek absolute nię soek nie, Lui mense, iemand wat nie verantwoordelikheid kan vat nie, blame games, ń groot vrot EGO, drama, of iemand sonder doel. As ek ooit ’n leuen hoor, word jy summier verskoon van my tafel. Moenie my drome probeer demp nie, help my eerder vlieg. En as jy allergies is vir bye… wel, dan gaan dit ’n kort storie wees. But... Daar is ñ oplossing soos n Epipen.
What Her Friends Say
Imkerin hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Port Elizabeth (Lady Slipper), Eastern Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
44 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
169cm (5' 6.5") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Below Average | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Hazel | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Ask me later | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Friends; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me sometimes | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Ask me later | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Agriculture | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Eastern Cape, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
44 - 55 | ||
Star Sign: |
Cancer | ||
Height: |
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Greying | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Imkerin has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


