In Her Own Words
About Her
Ek is 'n sagte mens met baie liefde en omgee in my
Ek hou daarvan as mense met my oop en eerlik is
Ek hou daarvan om te ontspan al is dit om iets buite te doen
Ek hou daarvan om dinge saam met metgesel of vriende te doen
Ek hou van Braai en kuier sonder om te drink en dronk te word
Ek hou daarvan om musiek te luiste en daarop te dans
Ek hou self daarvan om te sing
Ek soek 'n rustige en liefde volle lewe met geluk en vrede
Ek wil nie gedwing word om dinge te doen nie ek het ook n keuse
Ek hou daarvan om Diamond Dot te doen om slide shows te maak
About Her Ideal Match
Hy moet baie geduld he
Hy moet my nie wil kon control nie
Ek het ook 'n keuse om iets te wil doen nie net wat hy wil doen nie
Ek verwag net respek liefde en omgee en aanraking
Ek soek 'n man wat my ook komplimente gee en nie net seks wil he nie ons moet kan liefde maak nie net seks te wil nie
Ek wil soek n man wat my geestelik kan opbou en nie afkraak nie
Ek wil he n man moet ook my belange op sy hart dra nie dat hy wil doen wanner hy wil nie en my ook in ag neem
Ek dink oneerlikheid en verneek kan verhouding vernietig self as daar nie respek getoon word teenoor mekaar nie en mekaar nie net afbreek nie en heeltyd mens se foute voor mens se gesig te gooi nie maar dit probeer weer daar aan werk en dit te verbeter
What Her Friends Say
Butterfly1984 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Vanderbijlpark (Parys), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
40 | |
Star Sign: |
Sagittarius | |
Height: |
Ask me later | |
Body Type: |
Ask me later | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Ask me later | |
Eye Colour: |
Ask me later | |
Ethnicity: |
Ask me later | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Ask me later | |
Religion: |
Ask me later | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
40 - 50 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Other | ||
Income: |
Enough; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Butterfly1984 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.