In Her Own Words
About Her
Ek is lief vir die lewe. Ek glo daaraan om elke dag ten volle te leef. Ek is hardwerkend en help graag. Ek het my eie Eiendomsonderneming en wil nie stagneer nie, wil steeds uitbrei en nuwe moontlikhede ondersoek.....en hopenlik eendag rustig kan aftree met gemoedsrus. Vir ontspan is daar min tyd, net werk en werk.....maar dit moet verander! Ek hou van mense, elkeen se unieke persoonlikheid en uitkyk op die lewe is vir my interessant. Ek hou daarvan om in koffiewinkels te sit, ek hou daarvan om in winkels rond te loop. Ek hou baie van binnenshuise versiering....ek het n passie daarvoor, dalk omdat eiendomme my werk is en dit daarby aansluit, of omdat ek n kunsstreep in my het en graag skilder as stokperdjie. Die gebruik van kleure wat bymekaar pas is vir my opwindend. Ek hou van uitdagings en is glad nie bang vir nuwe moontlikhede nie. Ek sien uit na n nuwe seisoen.
About Her Ideal Match
Hy moet verseker lojaal wees en iemand wie ek met my hart en lewe kan vertrou. Hy moet my beste maatjie wees en ons moet mekaar kan aanvul, en saam dinge doen en die mooi in die lewe geniet.
What Her Friends Say
Arendsvlerk hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Stilfontein (Klerksdorp), North-West, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
57 | |
Star Sign: |
Capricorn | |
Height: |
159cm (5' 2.6") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Western Cape; North-West, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
57 - 64 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
166cm (5' 5.4") - 175cm (5' 8.9") | ||
Body Type: |
Slim; Average; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Above Average; Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Arendsvlerk has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.