In Her Own Words
About Her
Ek is ’n sagte, opregte mens met ’n hart vol liefde wat ek graag met die regte persoon wil deel. Ek glo sterk in eerlikheid en opregtheid – geen speletjies nie, net egtheid. Ek is plat op die aarde, spontaan en sê dinge soos dit is, maar altyd met ’n sagte hart.
Ek is ’n trotse enkel ma van twee kinders (22 en 15) wat my lewe verryk. Ek werk hard en waardeer die eenvoudige dinge in die lewe. Ek is ook mal oor diere – my drie katte is deel van die pakket 😄
Ek soek iemand wat emosioneel volwasse is, wat weet wat hy wil hê en wat nie bang is vir ’n vrou met ’n groot hart en sterk waardes nie. As jy eerlik is, kan lag oor die lewe en regtig iets betekenisvol soek – dan sal ons goed oor die weg kom.
Ek is n natuurlike mens, beplak my nie elke dag met make-up nie, soms bruin oe en soms groen, donker hare en 1.65m ek is n roker.
About Her Ideal Match
My ideale pasmaat moet liefdevol wees, respek he vir n vrou, kan kommunikeer, eerlik wees, lief wees vir kinders en diere, veral katte :-).
Ek wil nie smeek vir aandag en liefde nie, ek moet n prioriteit wees en nie net n opsie nie.
Eerlikheid is baie belangrik, leuns duld ek nie.
Hy moet stabiel wees met goeie waardes, en n goeie sin vir humor he.
Ek hou van n lang man en hy moet kan braai 😁
Hy kan n doppie of bier geniet, maar moet sy perke ken.
What Her Friends Say
Ryna79 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Standerton, Mpumalanga, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
47 | |
Star Sign: |
Capricorn | |
Height: |
165cm (5' 5.0") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Mpumalanga, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
47 - 83 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Ryna79 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.



