In His Own Words
About Him
Kalm, Gefokus en Doelgerig. Ek lewe nie volgens die wêreld se reels nie. Weet wat ek verlang en wat ek nie wil hê nie.
Die een wat onder my vlerk kom is wie ek kies en daar wil hê, nie uit benodigheid nie.
Aantrekking is n benodigheid en n gesonde liggaam is goed vir byna alles..nou en later. As oefening deel van jou leefstyl is, dan praat ons dieselfde taal.
NB: Penpelle is nie my ding nie. As jy "gejaag/chase" wil word..ek sal by die koffie-shop wees as jy klaar is!
About His Ideal Match
Respekvol teenoor die man wie sy kies.
Vroulik, netjies maar nie gepla om vuil te word nie.
Dit gaan vir my nie oor hoeveel grade jy het en hoeveel geld jy maak nie..eerder oor of jy genoeg geleer het uit die lewe om n gelukkige lewe te bou saam met n goeie man..
Ek doen moeite om n gesonde lewenstyl te leef en in shape te bly..sy moet saam wil oefen.
Dis nie moontlik vir haar om elke vlak in my lewe te vul nie..vele mense speel rolle in jou lewe, maar as ek my hand uitsteek na haar, dan wil ek graag die sekerheid hê dat ek haar hand sal voel in my hand.
What His Friends Say
StilSterk hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Centurion, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
46 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
174cm (5' 8.5") | |
Body Type: |
Athletic | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Trying to Quit | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Ask me later |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
28 - 46 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
152cm (4' 11.8") - 186cm (6' 1.2") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
Middle Eastern; White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; Danish; Dutch; English; Finnish; French; Gaelic / Irish; German; Greek; Hebrew; Italian; Polish; Portuguese; Romanian; Russian; Spanish; Swedish; Turkish | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Take Drugs: |
Never |