In Her Own Words
About Her
Ek is 'n vriendelike dame wat hou van gesels en goeie vriende. Ek is 'n liefdevolle persoon en is baie lief vir familie. My kind en sy gesin 'is baie belangrik in my lewe. Ek leef vir my kleinkinders. Ek is baie betroubaar en sal altyd daar wees vir my familie en vriende. Ek hou van uitgaan saam vriende want anders is jy heeldag alleen en eensaam. Hou van dans en kyk graag rugby en krieket. Ek is 'n ernstige persoon maar my lag is meer as dit.
About Her Ideal Match
Ek hou van 'n man langer as ek en nie so maer nie. Hou nie van 'n man wat rook nie. Ons kan saam 'n glasie geniet en net lekker gesels. Hy moet netjies op homself wees. Hy moet self onderhoudend wees . Baie belangrik is om te kan lag. Liefdevol wees en respek toon teenoor 'n vrou. Iemand wat daai leë plek in my hart kan heelmaak met net liefde en respek. Niemand van ons is perfek nie maar saam maak ons alles re.
What Her Friends Say
Skoenlapper1341 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Mossel Bay (Mosselbaai), Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
64 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
159cm (5' 2.6") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Western Cape, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
61 - 68 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 198cm (6' 6.0") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Above Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Skoenlapper1341 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.



