In Her Own Words
About Her
Met die vyftigs amper agter my rug, staar die sestigs my in die gesig…….. Die leë nes sindroom, het my hard getref nadat my jongste dogter, ook die nes verlaat het! Ek het net tot die besef gekom, dat die mens (wel ek vir een) nie gemaak is, om alleen oud te word nie! En dat ‘n mens iemand nie kan leer ken, werklik leer KEN, sonder om van aangesig tot aangesig te ontmoet nie! Persepies is gevaarlik en onjuis. Ek soek my SIELSMAAT alhoewel nog lank nie desperaat.
Ek glo met my hele hart dat elke mens geregtig is om geliefd te word en om lief te hê! Om saam die OU-DAG in geloof in te gaan. Saam aan ons welverdiende aftrede te beplan. Sy aan sy, hand aan hand!
Indien jy ernstig is en nie op hierdie platvorm as ‘n “SCAMSTER” optree nie, is jy welkom om te flikvlooi! Kommunikasie is vir my baie belangrik! Beste kans wat jy ooit sal vat! Leer my ken - jy kan net wen! Om dividende in my hart te belê, mag dalk net die beste belegging van jou lewe wees!
About Her Ideal Match
Ken jy God? Ken Hy jou? Oordeel jy vinnig en nou?
Is jy iemand wat weet wat jy wil hê? Het jy ‘n goeie werksetiek? Is jou dag- en aand praatjies dieselfde?
Kan jy gemeensame stilte om ‘n bosveldvuurtjie waardeer? Stille vreedsaamheid in mekaar se teenwoordigheid is ‘n luukse.
Ek soek my Boas van ouds, wat vir Rut op die koringlande voorsien het! (Nie net finansiëel nie, maar ook emosioneel) Ek is wel finansiëel onafhanklik.
Iemand wat kan deel in my vreugdes, drome en geluk. En ek in joune. Hou jy daarvan om bederf te word? Ook te kan “pay it FORWARD”
Ek wil graag weer vir die spesiale een, sy gunsteling ete berei. (Met ‘n poering op Klein Saterdag en Sondag) Ek wil graag, na agt jaar, se alleen braai, die braaitang in bekwame hande oorgee… sal steeds nog - volgens jou voorkeur - die braaibroodjies maak! Ek wil weer die tafel vir twee dek!
Weer vir een ‘n goeie nagrus toewens, môreoggend se oordenking deel. Wil weer my dag se doen en late met jou deel! Na jou hoogte en laagte punte luister! Naweke, vakansie wegbreke saam te beplan en te onderneem.
Trots kan wees om jou aan my hartsmense voor te stel.
Positiewe lewensuitkyk is ‘n keuse! Geen leuenaar! Is jou WOORD nog jou EER?
Jy moet EEN vrou se man kan wees! Iemand wees wat net so maklik liefde kan uitdeel as wat jy kan ontvang. Die geestelike leier van ons huis wees.
Is JY gereed vir die “Real McCoy?” Ek word dalk nog JOU nooi!
What Her Friends Say
Willa said...
My ma het n groot hart, maar sy is n groter romatikus. Sy het die vermoë om mense om haar warm en welkom te laat voel. Sy is n toegewyde mens, en dit wat sy aanpak doen sy met oorgawe. Sy het haar hele lewe spandeer om seker te maak haar kinders het alles wat ons moontlik mag nodig hê en nog meer, dis nou haar beurt om goed te wees vir haarself en om n pasmaat te kry.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Potchefstroom, North-West, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
59 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
160cm (5' 3.0") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Blonde | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Teacher / Professor | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Western Cape; Gauteng; North-West; Free State, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
60 - 66 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
166cm (5' 5.4") - 178cm (5' 10.1") | ||
Body Type: |
Average; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Medium; Curly |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any; Pierced ears |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Mild; Naive; Optimistic; Pessimistic |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Designer (I'm a slave to designer labels) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Green |
Date Activities: |
Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Instrumental; Pop / Top 40 |
Reading: |
I love it |
Books: |
Business; Mystery; Religious; Romance; Self-help |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Documentaries; Reality shows; Talk shows |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Art Films; Comedy; Romance |
Interests: |
Board games; Cooking; Gardening; Knitting; Reading; Sewing |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Badminton; Birdwatching; Camping; Dancesport; Walking |
Cooking: |
I love it! |
Food: |
German; Greek; Indian; Italian; Seafood; South African; Sushi; Thai |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I like them at the zoo |
Pets (Like): |
Bird(s); Dog(s) |
Pets (Dislike): |
Cat(s); Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s); Horse(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Wealth |
Turn-offs: |
Assertiveness; Body piercing(s); Long hair; Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Hopeful; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |











