In Her Own Words
About Her
Ek is nou in die punt van my lewe waar ek gemaklik voel om weer in n̈ Permanente verhouding te wil wees wat moontlik na n̈ huwelik kan lei. Ek het n̈ seun wat ek self grootmaak. Ek hou daarvan om met Resin en Cement, craft goed te maak. Lekker kuier en braai saam met vriende en familie. Ek leef my lewenspad saam met God, so ek sal van my lewensmaat dit ook verwag. Ek is ṅ baie kalm, sagte en rustige persoon, hou glad nie van konflik nie, maar kan ook vir myself opkom.
Wat my voorkoms betref, dit wat jy sien is wat jy kry, ek is glad nie perfek gebou soos n̈ 30jarige meer nie, so as jy die plat magie etc verwag hou maar eerder verby. My fotos is van laasjaar Julie 2024 en van n maand terug, so dit is nie jare oue fotos nie.
Ek het n baie goeie humorsin en hou baie van lag.
About Her Ideal Match
Moet gemaklik in homself en met ander mense wees. Netjies op homself wees. Moet lief wees en met kinders oor die weg kom. n̈ mense mens.
What Her Friends Say
X3NIA hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Ermelo, Mpumalanga, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
52 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
162cm (5' 3.8") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Southern Mpumulanga; Central Mpumulanga; Northwestern Mpumulanga; Lowveld & Northern Mpumulanga (Mpumalanga, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
45 - 67 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me; Yes, living with me; Yes, living with me sometimes | ||
Want Children: |
Yes | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
X3NIA has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.







