In Her Own Words
About Her
Waar begin mens, Ek het die pad gestap,waar Ek deur baie hartseer en vernederings geleer het. Maar dis verby mens Kani Saam die verlede lewe nie
So tyd vir n nuwe begin,Ek Hou daarvan Om te lag,kommunikeer maklik met mense en Glo daaraan Om altyd eerlik en opreg the wees. Ek is Mal oor musiek en Hou self's van Dan's. Geniet Kamp,braaivleis en Sommer net lekker kuier Saam vriende. Kommunikasie is baie belangrik sou mens in n verhouding betrokke raak. Respek en lojaliteit is bo aan die lysie. Ek is n Kontak mens en het baie liefde Om te gee.
About Her Ideal Match
Min of Meer dieselfde belangstelling hê. En sit die verlede agter jou en fokus op die toekoms. Iemand wat weet om n vrou met respek the behandel. Liefdevol en lojaal. Iemand met n mooi persoonlikheid,Hou nie van knorrige mans nie.
What Her Friends Say
oulik63_gp hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Krugersdorp, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
64 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
150cm (4' 11.1") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Catholic | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Teacher / Professor | |
Income: |
Solvent |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
59 - 67 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
oulik63_gp has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.








