In Her Own Words
About Her
Ek is net ek. Eerlik en betroubaar. Ek het n klein hartjie en huil maklik vir dinge wat my ontstel. Ek het altyd n oor om te luister, geniet goeie geselskap. Ek verafsku oneerlikheid, onbetroubaarheid, steel, leuens, jaloesie, besitlikheid en mense wat neerkyk op ander.Ek hou van goeie musiek, goeie geselskap saam met die regte persoon, kamp, braai, kuier saam met vriende, onthaal, uitstappies, stap, na series kyk. Ek is mal oor kosmaak, die see en diere.
My hart is vele kere in stukke gebreek, my vertroue gebreek, maar almal kan nie
onder dieselfde kamp geskeer word. En ja ek het meeste verloor wat ek besit het, van my meubels, my voertuig, finansies ensv. Ek is gladnie n skatryk persoon, het net n normale werk soos meeste, het nie meer my eie voertuig, en is nie soos n supermodel gebou.
Ek is te alle tye netjies op myself, maar is ook baie gemaklik kaalvoet. My kind is my alles en my stukkie juweel in die lewe.
Ek was skepties om op hierdie groep te adverteer weens verskeie redes, maar tog die kans gewaag, hoe sê die gesegde, wie nie waag, sal nie wen...
Ek wil net graag n goeie, opregte man ontmoet met wie ek hartsgeheime kan deel, lief kan hê en n toekoms mee kan bou. Iemand wat my nie soos n marionetpop gaan beheer en my hart uitruk en weer in die grond in trap.
Ek het genoeg seergekry en verdien n opregte persoon met opregte morele waardes.
As jy daai man kan wees wat nie met my gevoelens gaan mors, vir my en my dogtertjie n plekkie in jou hart het, stuur vir my n boodskap.
About Her Ideal Match
My ideale maat moet opreg, hardwerkend, eerlik en betroubaar wees. Nie kyk vir wat ek het, en wat nie. Hy moet nie voorgee wie hy nie is. Hy moet geduldig wees, huislik wees, n gesinsman, liefdevol, omgee mens. Hy moet n giver wees, nie n taker. Lief wees vir kinders. Moet sy gesin gelukkig maak en laat lag. Hy moet verstaanbaar wees, n oor he om te luister. Trots wees op sy gesin en opregte liefde toon. Hy moet iemand wees om geheime mee te deel, raad te gee en christelike waardes he. Ek hoop om my opregte soulmate hier te ontmoet en wat n plekkie in sy hart sal hê vir my en my pragtige dogtertjie.
What Her Friends Say
Plaaslammetjie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Worcester, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
48 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
Ask me later | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Namibia; South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
45 - 55 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Stocky | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long; Curly |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have a chronic illness |
Body Art: |
Pierced ears; Pierced tongue |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Quiet; Realistic; Sarcastic; Shy |
Valued Qualities: |
Charity; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Yellow |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Alternative; Blues; Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Folk; Gospel / Religious; Instrumental; Jazz; Latin; Pop / Top 40; Rock; World |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Crime; Fantasy; Fiction; History; Horror; Mystery; Non-fiction; Religious; Romance; Self-help; Travel |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Documentaries; Dramas; Educational; Motoring; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Soap operas; Sport; Talk shows; Variety shows |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Art Films; Comedy; Cult Classics; Documentary; Drama; Horror; Mystery; Romance; Westerns |
Interests: |
Board games; Computer & video games; Cooking; Painting; Photography; Reading; Sculpting; Singing; Writing books; Writing poetry; Yoga |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Athletics; Birdwatching; Bungee jumping; Cycling; Dancesport; Gymnastics; Hang- / Paragliding; Horse Riding; Ice Skating; Inline / Roller skating; Kitesurfing; Rock climbing; Running; Surf skiing/kayaking; Swimming; Table Tennis; Tennis; Water skiing |
Cooking: |
I love it! |
Food: |
Fast food; Greek; Indian; Italian; Seafood; South African; Sushi; Thai |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I work part-time |
Pastimes of choice: |
Watching TV or a movie |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Cat(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Dog(s); Exotic pet(s); Fish; Reptile(s); Rodent(s); Horse(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public; Tattoo(s); Wealth |
Turn-offs: |
Assertiveness; Body piercing(s); Erotica; Flirting; Long hair; Power; Sarcasm; Skinny dipping; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
Find new, more meaningful work |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Politics: |
Moderate |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Excited |
Honesty: |
Extremely |



