In Her Own Words
About Her
Ek is op die ouderdom waar ek geen hangups of bagasie het nie, als is uitgesorteer so daars geen jaloerse ex'e of kinders nie. En my vlerkies is nie af nie. Ek is n Christen, dweep of hou my nie heilig nie
Ek was in die Polisie, ons moet aftree op 60 so ek is onafhanklik, ek soek nie blyplek of iemand wie na my moet omsien nie
Ek is goedversorgd en netjies op myself. Ek is baie eerlik en betroubaar en sien myself as eerste beste, soos wat jy in my lewe sal wees, naas ons kinders, so ek wil niemand se skelmpie wees nie. As jy nog nie van jou ex vrou of girlfriend kon ontslae geraak het nie bly asb weg. Ek is ook nie deel van jou harem nie.
Ek is n natuurmens, gewoon en plat op die aarde. Ek is n realis. Kan my amper nie eens n sosiale drinker noem nie
Ek bederf graag en hou daarvan om nou en dan bederf te word. Ek glo aan Chemistry en dat n mens mekaar ruimte moet gee, nou nie soos vir girls-nights nie.
Ek dink ek is n great maat sonder tantrums en geite. Ek sal jou respekteer vir wie jy is
En asseblief ek is nie n Cougar nie
About Her Ideal Match
Op hierdie ouderdom het jy al jou bagasie uitgesorteer. Ek hou van n gewone plat op die aarde natuurmens, wie skoon en netjies en goedversorgd is verkieslik Afrikaans met Christelike waardes, moet asb nie maak of jy heilig is nie.. Jy moet darem aantreklik en soenbaar wees, want ek soen nie graag monsters nie...miskien as jy in n prins kan verander. So ons almal hou van n skoon mond
Op n ernstiger noot, jy moet eerlik,opreg betroubaar en happy wees. Verkieslik langer as ek en nie oorgewig nie, dis belangrik. Ek wil veilig by jou voel. Ek wil nagte met jou omgesels en Wintersaande met jou cuddle en soms saam n rooiwyntjie drink by n vuur.
Oneerlikheid doen dit nie vir my nie. As jy nog sukkel om jou ex vrou of girl uit jou huis en lewe te kry dan moet my nie eens kontak nie. Ek het nie drama nodig nie, dis abnormaal. Wees net gewoon, eerlik en happy.
Sou jy my merk as 'bewonderaar' hoor ek graag van jou. Ek sal graag n foto van jou wil sien.
What Her Friends Say
Rooikappi hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Robertson (Bonnievale), Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
66 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
171cm (5' 7.3") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Auburn | |
Eye Colour: |
Hazel | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Cape Town Metro; Overberg; Garden Route; Karoo; Montagu; Robertson; Worcester (Western Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
63 - 68 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
181cm (5' 11.3") - 193cm (6' 4.0") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long |
Eyesight: |
I wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
Pierced ears |
Sense of Humour: |
Sophisticated |
Intelligence: |
Street Smart |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Quiet; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humility |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
White |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Crime; History; Mystery; Romance; Science / Technology; Self-help; Travel |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Comedy / Sit-coms; Documentaries; Movie Channels; Nature / Wildlife; Reality shows |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Comedy; Mystery; Romance |
Interests: |
Cooking; Gardening; Painting |
Sport Involvement: |
Watching from the sidelines |
Sports: |
Birdwatching; Camping; Walking |
Cooking: |
I really enjoy cooking |
Food: |
Italian; Seafood; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I'm retired |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a sister |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Fish; Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Power; Sarcasm; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Stilt house in the jungle |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Hopeful; Curious; Excited |
Honesty: |
Very |