In Her Own Words
About Her
My groot liefdes in my lewe God, my kinders, vriende, koffie ☕ en passie v.d mooi in die lewe. Ek het n wye veld van belangstellings en stokperdjies. My vriende beskryf my as n fun mens, never a dull moment. Ek weet wie ek is, waar ek vandaan kom en waarheen ek oppad is.
My motto in die lewe is "to know me, is to love me".
Ek is n sterk vrou wat baie uit die lewe al geleer het. Die lewe is n nimmer eindige leerskool. Ek is positief en sal altyd die mooi uit enige negative situasie haal. As jy die tyd vat om my te leer keer, sal ek jou geleidelik begin vertrou en begin deel hoe veel mooi daar in die lewe is. My vriende is kosbaar vir my en daarom sal hul altyd raad, motivering, rus en vrede by my kry as hul voel die lewe druk, en ons het ook baie fun saam omdat kwaliteit tyd belangrik is om memories te bou. Ek is opreg en het nie tyd of energie vir mense wat "bullshit" nie, lewe is te kort daarvoor. Hou van eerlikheid en opregtheid. Die lewe is n onbekende verfdoe. Jy staan met die verfkwas en is besig om jou eie meesterstuk te skilder. God is die middel van
jou storie en Liefde en Omgee maak dit mooi.
About Her Ideal Match
Ek hou van iemand wat gemaklik is met wie hy is. ‘n Sagte hart maar moet kan standpunt inneem. Hy moet doelgerig wees sodat ons saam nuwe drome kan bereik. Hy moet hou van die natuur en diere. Lojaliteit. Eerlikheid. Opregtheid en Geloof in God. Ons hoef nie oor alles saam te stem of probeer om mekaar te verander nie solank goeie kommunikasie en respek basis is van vriendskap sal ons saam wen en mekaar gelukkig maak. Ek sal jou ondersteun in en saam jou dinge aanpak en leer solank ons kwaliteit tyd saam spandeer en jy nie vir my lag as ek dit nie die eerste keer reg kry nie, maar leer sal ek leer solank ek net tyd saam jou kan spandeer en jy my as vrou kosbaar hanteer.
What Her Friends Say
Koekoeloekoes hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Sinoville), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
53 | |
Star Sign: |
Gemini | |
Height: |
167cm (5' 5.7") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Ask me later | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Finance | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Northern Gauteng (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
55 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Average; Athletic; Stocky | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Maybe | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College; Postgraduate degree | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short; Medium; Straight |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Funny; Mild; Optimistic; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Devotion; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Patience; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Green |
Date Activities: |
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Pop / Top 40 |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
(Auto)biographies; Religious; Self-help |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Documentaries; Dramas; Nature / Wildlife |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Documentary; Drama; Romance |
Interests: |
Cooking; Gardening; Healthy living; Investing; Painting; Reading; Sewing; Writing poetry |
Sport Involvement: |
Watching from the sidelines |
Sports: |
Aerobics; Camping; Cricket; Fishing; Rugby; Walking |
Cooking: |
I love it! |
Food: |
Indian; Italian; Seafood; South African; Sushi; Thai |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Time Online: |
Once or twice a week |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got sisters |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Bird(s); Dog(s) |
Pets (Like): |
Fish; Other; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Cat(s); Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Power; Sarcasm; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
More than once a week |
Dream Home: |
Eco home in the bush |
Politics: |
Moderate |
Retirement Plans: |
Exploring the 7 Wonders of the World |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Nervous; Embarrassed; Optimistic |
Honesty: |
Very |
