In Her Own Words
About Her
Ek is 'n baie gemaklike en borrellende persoon. IS 'n ekstrovert. Mag dalk bietjie vet wees, maar hou van drukkies en soentjies en is 'n baie aangename mens. Het baie seergekry, maar is bereid om 'n kans te vat vir 'n 2de liefde van my lewe.... hou van dans, sing en lekker kuier. Dra my op jou hande en ek gee die wereld vir jou en ek maak jou my alles....
About Her Ideal Match
Dit gaan nie hoor hoe jy lyk nie .... Moet asseblief nie maerder as ek wees nie, want mens moet ietsie he om aan vastehou.... Moet langer as ek wees, maar gelukkig nie te moeilik nie. Mooi mens van binne en van buite... geen kansvatters... Moet die lewe wil geniet om saam met my te dans en te kuier. Moet netjies wees op homself en sy eie inkomste verdien en bly plek he en moenie vergeet van 'n motor nie.... spontaan en baie liefde vol moet asseblief nie jaloers van geaardheid wees nie
What Her Friends Say
CorMei1 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Centurion (Enige plek in Centurion), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
52 | |
Star Sign: |
Gemini | |
Height: |
158cm (5' 2.2") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Ask me later | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Ask me later | |
Other Languages: |
Afrikaans; English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Occasional | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Medical / Dental | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Central African Republic | ||
Location: |
Centurion (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
Any | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Stocky | ||
Looks: |
Above Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Slightly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Occasional; E-cigarette User | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma | ||
Occupation: |
Other | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
CorMei1 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


