In Her Own Words
About Her
💐Oor my:
Ek is ’n saggeaard, vriendelike, lewenslustige mens met ’n kreatiewe streep wat hou van eenvoudige vreugdes. Humor en empatie is vir my belangrik — die lewe is kort, so ek kies eerder om te lag as te kompliseer.
😉 Dinge wat my laat glimlag:
Ek vind vreugde in eenvoudige dinge… ’n stil oggend, die geur van vars grond in die tuin, ’n kampvuur onder die sterre, goeie koffie, mooi uitsigte en geselskap wat eg voel.
🧭 My hart se Kompas:
Ek is ’n kind van God, en my geloof is my rigtingwyser. So ek soek ’n maat wat dit saam met my dra en waardeer.
Respek, eerlikheid, liefde en emosionele veiligheid is vir my nie onderhandelbaar nie.
💞 Hoe ek oor liefde dink
Niemand kan presies wees soos die prentjie in jou kop nie — perfek bestaan nie. Aanpasbaar, opreg en bereid om die lewe saam aan te pak… dít maak vir my sin.
Ek is hier vir my veraltyd-maat — nie vir ’n one-night-stand nie.
Ek leef voluit en ek wil elke sekonde laat tel. Ek glo in sagtheid, in lag, in aanraking, en in ’n liefde wat oor tyd net ryker word.
En ja… ek glo in ware liefde — dis nie vir my ’n sprokie nie, dis ’n moontlikheid.
About Her Ideal Match
💪🏻Wat ek in ’n maat waardeer:
’n gelowige man met rotsvaste waardes. Iemand wat geduldig, liefdevol en opreg is, eerlik, lojaal en standvastig is,
respek en vertroue eerste stel, bereid is om nuwe dinge te prober, die lewe wil geniet — al kom daar “ups and downs”,
’n goeie sin vir humor het (’n man wat kan lag maak my bene jellie!)
nie oor elke klein dingetjie stres nie — “he doesn’t sweat the small stuff”
van musiek hou, liefde wil gee én liefde wil ontvang, leiding kan neem wanneer dit nodig is,
En as ons chemie het én van baie dieselfde dinge hou… wel, dan is dit net ’n wonderlike bonus.
🎯 As jy…
…ware liefde en ’n opregte, Godgesentreerde verhouding wil bou en iemand soek wat lojaal, sag, en vol lewe is, stuur gerus ’n boodskap.
What Her Friends Say
Patrys75 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
50 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
175cm (5' 8.9") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Changes Often | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Gauteng; North-West; Free State, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
51 - 58 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; A few extra pounds; Large; Stocky | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Green; Grey | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit; E-cigarette User | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
Pierced ears; A tattoo or two |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Average |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Mild; Quiet; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness; Patience; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Pink |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Meeting for drinks |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Folk; Gospel / Religious; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Fantasy; Religious; Romance; Self-help |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Music Channels; Nature / Wildlife |
Movie Frequency: |
Once or twice a month |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Mystery; Romance |
Interests: |
Gardening; Painting; Photography; Pottery; Sculpting; Sewing; Woodworking |
Sport Involvement: |
Watching from the sidelines |
Sports: |
Camping; Chess; Dancesport; Darts; Hunting; Rugby; Shooting |
Cooking: |
I have to cook |
Food: |
Greek; Seafood; South African; Sushi |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm flexible |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Tattoo(s) |
Turn-offs: |
Assertiveness; Long hair |
Work Aspirations: |
Get promoted |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Hopeful |
Honesty: |
Very |





