In His Own Words
About Him
Mens in eie reg, gevorm deur n eie kultuur, identiteit, lewenservarings,
Afgetree en op my gelukkigste in die natuur.
Ek maak die beste van die soet en die suur in die lewe .
Droom nog.. nie altyd groot nie.. sommer net,. soms is dit net n dagdroom.
Vreugde en genade is vir my sinoniem om sinvol te kan leef.
Nie verstard of stagnant in my denke nie.
Beweeg saam met tyd en die veranderlikes wat dit meebring.
Nie n alleen mens.. wil wat mooi is kan deel met iemand spesiaal.
Ek hou van aanraking,die nabyheid van n maat.
Ek is nie eksak in my doen en late.. altyd aanpasbaar en akkomoderend soos wat n geleentheid hom voordoen.
Het n meer volwasse uitkyk op die lewe., omhels dit wat kosbaar is, maar
vind dit soms ook nodig om die grense van die normale te toets.
About His Ideal Match
Moet iemand wees wie die natuur en buitelug aktiwiteite kan waardeer soos
n Mooi sonsopkoms vroegoggend of die laaste gloed van sonsak.
Ook net rondom n oop vuurtjie onder sterre en die maan kan kuier.
Moet dit nog geniet om sekere aktiwiteite soos stap en fietsry in n ligte graad te doen.
Tv kyk, tuinmaak, alledaagse
sleurwerkies ook saam kan geniet.
In die eenvoud(nie eenvoudigheid) van die lewe kan verdroom.
Ook gemaklik kan wees om soms minder luuks in n karavaan of tent in die Wildtuin of elders te kamp.
n Lekseltjie soet en sout van die lewe saam te ervaar as deel van die lewe se gee en neem.
Eerlik en opreg wees.
n Liefdevolle persoonlikheid hê.
Dieper as die oppervlak van die uiterlike kan kyk en die mooi daar gaan soek.
Verkieslik n Nie-roker wees.
Moet n aanraak mens wees wat die liefdestaal daarvan verstaan.
Emosionele intimiteit koester en die liefde en omgee vir n maat kan omhels met passie.
What His Friends Say
frikkadelle hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Hoedspruit, Limpopo, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
68 | |
Star Sign: |
Gemini | |
Height: |
173cm (5' 8.1") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Spiritual, but not religious | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Mpumalanga; Limpopo, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
63 - 75 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
154cm (5' 0.6") - 174cm (5' 8.5") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Curvaceous | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
English | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Spiritual, but not religious | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College | ||
Occupation: |
Retired | ||
Income: |
Solvent; Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Facial Hair: |
I'm clean-shaven |
Body Hair: |
Light |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Light-hearted |
Intelligence: |
Average |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Easy going; Mild; Naive; Quiet |
Valued Qualities: |
Contentment; Friendliness; Honesty; Patience; Sexiness |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Yellow |
Date Activities: |
Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Gospel / Religious |
Reading: |
I love it |
Books: |
(Auto)biographies; History; Non-fiction; Religious |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Documentaries; Reality shows; Sport; Talk shows |
Movie Frequency: |
I wait for movies to come out on DVD or online. |
Movie Preferences: |
Documentary; Drama; Romance |
Interests: |
Board games; Healthy living; Reading |
Sport Involvement: |
An active participant |
Sports: |
Camping; Cycling; Hiking; Mountain biking; Walking; Weight training |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Food: |
South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I'm retired |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Cat(s); Dog(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Fish; Reptile(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Erotica; Intelligence; Long hair; Showing affection in public; Tattoo(s) |
Turn-offs: |
Sarcasm; Thrill seeking |
Religious Attendance: |
Rarely |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Politics: |
Liberal |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Hopeful; Optimistic |
Honesty: |
Extremely |





