In Her Own Words
About Her
😉🤭 met 'n huppel in my stap👣😁 en 'n liedjie in my hart.
Ek is nou nie die soorte dame wat jy sal bevind in 'n "kroeg" nie ons goeie dames met 'n klein hartjie van goud🧡 is so skaars soos hoender tande😉😄 nes die goeie man's daar buite. Ek bevind my self in 'n elegante omgewing van Edenvale
Ek is 'n dame van 1.64, bruin oogies vol stertjies wat skitter🌟 dis vir my baie belangrik om selfstandig en netjies voorkoms te toon 😉
Ek is beslis 'n dame wat daarvan hou om so af en toe 'n "spur of the moment" te besluit om 'n avontuur aan te pak, Ek geniet die vars lug in die natuur.
Ek het heel wat 'n sterk persoonlikheid en verby die stadiums van enige soort nonsense😊 in my lewe. Ek het 'n klein hartjie vol liefde en is 'n dame wat weet wat sy na toe mik in die toekoms in alhoewel die Here klaar ons pad kaart neer gelê het.
Groete
Ekke
About Her Ideal Match
Ek is dus opsoek na 'n goeie man met integriteit en waardes, 'n man wat weet wat hy dus in die lewe soek. Ons kan begin by vriendskap en moontlik kan ly na ietsie mooi toe.
Belangrike aspekte vir my is as volg:
*Eerlikheid
*Vertroue
*Komminukasie (Baie belangrik)
*Liefde vol
*Geduldig
*Beste van als is wees net jouself😉🙂
Ek hoor graag van jou, jul is welkom om 'n duimpie te druk of 'n boodskappie te stuur.
What Her Friends Say
Rosies21 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Edenvale, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
43 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
Ask me later | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in the World | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
41 - 51 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 203cm (6' 7.9") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Other | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Medium |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Mild; Stable |
Valued Qualities: |
Charity; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Hope |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
More than once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Retirement Plans: |
Exploring the 7 Wonders of the World |
Honesty: |
Very |