In Her Own Words
About Her
Hoe loop die lewe draaie met ons. Ek het lanklaas my profiel bekyk en sien dis baie jare al dieselfde. Soveel water het in die see geloop, en ek nou al amper 4 jaar in die Kaap en 25km van die see af. Amper gedink ek het my helfte gekry, net om met ‘n “bang” te hoor, ek is net agter sy geld en status as Dr aan, maar ons as mens vee mos graag voor ander se deur.
Die ou deuntjie is maar dieselfde, ek gee om, meer as wat goed is vir my. Ek dink nie ek is ‘n moeilike mens nie maar was voor mnr Dr baie jare alleen, so ja dit is ‘n aanpassing maar ek was bereid om te probeer. Ek is baie onafhanklik, werk nog, lyk nog baie goed ligaamlik vir my 60jare, ek kyk na myself so goed ek kan. Ek praat ook voor ek dink en is uitgesproke. Ek laat val maar so nu en dan ‘n woordjie wat baie mense dink dis vloek maar vir my, eg afrikaans. Ek het ‘n yorkie genaamd Paula (soos in Paula van 7de Laan) en so is daar niks voorstedelik of banaal aan een van ons 2 nie. Skynheilig die is ek nie. Ek kan net byvoeg, dit sal ‘n baie spesiale man vat om my hart te wen en te oortuig dat ek nie sonder hom kan lewe nie.
About Her Ideal Match
Jy moet Afrikaans wees en nog goeie waardes hê. Saam my God kan dien want sonder on Skepper werk niks uit nie! Ek hou van ‘n man wat met sy hande kan werk en sy verstand kan gebruik! Logies is nogals baie belangrik vir my!! Hy moet my nog kan laat lag en die belangrikste is eerlik en opreg wees! Jy moet niemand anders eers raaksien nie oor jy te besig is om lief te wees vir my!! Woorde woorde woorde!!
What Her Friends Say
Rozanne hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Northern Suburbs (Bellville), Cape Town, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
60 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
154cm (5' 0.6") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Changes Often | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Northern Suburbs (Western Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
57 - 63 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 189cm (6' 2.4") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Street Smart |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
The life of the party |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Funny; Intelligent; Outgoing; Outspoken; Realistic; Silly |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Faithfulness; Honesty; Hope; Humour; Patience |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Pink |
Date Activities: |
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Alternative; Blues; R&B / Soul |
Reading: |
I'm not keen |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Comedy / Sit-coms; Soap operas |
Movie Frequency: |
Never |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Food: |
South African |
Dietary Restrictions: |
Lactose-free |
Pace of Life: |
Go with the flow |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Religious Attendance: |
Never |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Politics: |
Conservative |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Hopeful; Optimistic |
Honesty: |
Very |



