In Her Own Words
About Her
Ek wil graag die liefde in my hart deel met 'n spesiale persoon, iemand wat my onvoorwaardelik kan liefhê vir wie en wat ek is. My hande staan vir niks verkeerd nie. Ek is mal oor musiek, enige musiek! Boeremusiek natuurlik heelbo aan die lys... ek speel self ook trekklavier en orrel. Indien daar iemand is wat ook musikaal is sal dit vir my plus punt wees!
Ek is mal oor die Bosveld!! Kuier gereeld op Leeupoort Vakansiedorp! Die bosveld is goed vir my siel, dit bring die beste in my na vore.
Ek hou daarvan om altyd, maar ALTYD lekker te ruik, skoon en netjies op myself! Ek hou van lag, is altyd spontaan. Ek is redelik kreatief, bak graag spesiale koeke op bestelling, so my kreatiwiteit werk gereeld... troukoeke, ens. Dit is lekker om my lewensmaat te bederf met heerlike eetgoed ook. Ek is maar plein Jane en hou nie van aansitterigheid nie. Mal oor dans, so as jy kan dans is dit bonus vir my! Ek is ook nog baie jonk van gees. Ek is lief vir my Skepper, sonder Hom is ek niks! Sal graag met iemand wat ook so voel saam op die Rots bou vorentoe!
About Her Ideal Match
Ek wil graag iemand ontmoet wat eerlik en opreg is. Iemand wat ook van musiek hou. Iemand wat gesond is en ekstrovert is. Ek is in die AGS kerk en sal graag iemand in dieselfde geloof wil ontmoet. Ek is saggeaard en hou van rustige atmosfeer. My ideale maat hoef nie perfek te wees nie, net opreg in sy hart wees. God is my anker en ek wil graag saam met iemand spesiaals voortbou op my Rots Jesus Christus! Ek sal jou respekteer en onthou, respek dwing respek af!
Dan vra ek ook om altyd eerlik te wees. As jy kan dans, sal dit vir my bonus wees, mal daaroor! Boeremusiek en dans.... hoe heerlik! Ek sien uit om van jou te hoor!
What Her Friends Say
BosveldPrinses hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Boksburg, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
66 | |
Star Sign: |
Capricorn | |
Height: |
170cm (5' 6.9") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Trying to Quit | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
62 - 72 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Slim; Average | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Black; Greying; Grey; Balding; Shaved | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Brown; Green; Grey; Hazel | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional; Regular; Trying to Quit | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree | ||
Occupation: |
Administrative / Secretarial; Artistic / Musical / Writer; Executive / Management; Finance; Legal; Medical / Dental; Retired; Sales and Marketing; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Agriculture | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Medium; Straight; Well-behaved |
Eyesight: |
I wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Sophisticated |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Funny; Outgoing |
Valued Qualities: |
Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Kindness; Mercy; Patience; Self-control |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Colour: |
Pink |
Date Activities: |
Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Folk; Gospel / Religious; Instrumental |
Movie Frequency: |
Never |
Movie Preferences: |
Comedy; Drama; Romance |
Cooking: |
I love it! |
Food: |
Doesn't matter |
Go Out to Eat: |
I always cook at home |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Go with the flow |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Bird(s) |
Pets (Like): |
Cat(s); Dog(s); Fish; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Flirting; Long hair; Sarcasm; Tattoo(s) |
Politics: |
I have no interest in politics |
Honesty: |
Extremely |







