liefie211

51 – Kimberley, Northern Cape, South Africa

0

liefie211

51 – Kimberley, Northern Cape, South Africa

Wil liefde met iemand spesiaal deel

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: Yesterday

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

My vriende sal my as eerlik , opreg en lojaal beskryf met tradisonele waardes en normes wat graag liefde met spesiale
persoon wil deel en sien my ook as 'n groot diereliefhebber .

Ek hou nie mense wat op ander trap, neersien , hulle beter as ander ag nie en mense se gevoelens nie in ag neem nie. Nie rrogant wees nie , maar wel 'n gesonde selfbeeld wat eie talente . sterk punte en swakhede ken .

In verhouding sal ek daarvan hou dat ek en die persoon kommunikeer oor wat van verhouding /vriendskap verwag en saam aktiwiteite en belangstellings deel. Iemand wat my spesiaal kan laat voel en bederf ( ek ook bereid om dit vir die persoon te doen.) Die persoon moet ook my liefde vir diere deel en verstaan hoe belangrik my troeteldiere is.Ek wil graag liefde in my hart met spesiale persoon deel.

Ek het nie enige stokperdkies nie , maar in my vrye tyd ontspan ek deur boek te lees , tv kyk en aandag en tyd saam met my woefies deur te bring . Ek het ook belangstelling in blokkiesraaisels en van tyd tot tyd geniet ek meditasie en yoga .
Die meditasie en veral yoga is iets nuuts wat ek aangepak het en ek werk nog daar om te ontspan en af te skakel in vandag se gejaagde lewe .

Ek dink my uitkyk kan beskou word as iemand wat graag wil he dat die wereld van vandag sal verbeter deur dat mense leer om
met mekaar oor die weg te kom al verskil hul sieninge ook , sodat daar minder onenigheid en oorloe sal wees . Mens mekaar en die natuur sal respekteer om van die ou wereld van ons '. beter plek te maak vir toekomstige nageslagte . Ek glo dat as mense maekaar meer in ag neem sal die aarde en persoonlike verhouding met vriende en familie positief daarby baat . Ek weet eerlikwaar nie hoe om my uitkyk te verduidelik nie en weet nie of ek regte antwoord hier het nie.

About Her Ideal Match

Ek wil graag he dat my ideale pasmaat familie en vriende vir hom belangrik soos vir my . In verhouding kom twee persone by mekaar met van verskillende families wat moet kan leer om kompronie aan te gaan en kommunikeer as die familie anders as joune is .
My pasmat moet met my kan sy ideale , drome en belangstellings
en ook as die lewe nie so goed verloop en daar struikelbolkke en teleurstellings is om dit te deel , myne ook en osn mekaar in die verband kan ondersteun . Ons moet vir mekaar respek . Ek kan die lewe te ernstig opneem en iemand wat my kan leer om te lag as dinge skeefloop en my self te ernstig op te neem. Iemand wat selfstandig , selfversekerd is , weet wat hy van die lewe en sy pasmaat verlang , sin vir humor ,maar ook weet wanneer lewe vereis dat erstig moet wees Iemand wat romanties uitstappie kan reel so piekniek op stap op die strand met mekaar se geselskap. Iemand wat my . spesiaal kan laat voel soos briefie /sms om te se hoe hy voel . Ons moet as 'n span kan saamwerk en mekaar in ag kan neem.

Ek dink wat verhouding kan benadeel moonlik iemand wat jaloers , besitlik is , andere mens se gevoelens nie in ag neem nie of op ander mense trap . Wat my nie sal kan aanvaar soos ek is met foute en al nie , niemand is prefek nie. Iemand wat te
baasspelerig is, Iemand wat nie met my troeteldiere oor weg kan kom nie .

Ek het nog nie oor die aktiwiteite gedink om saam met my pasmaat te doen nie eerder dalk onmoet en uitvind waaarin hy belangstel en kyk of middeweg kan kry . Miskien fliek uit eet , as moontlik kon stap op strand , saam met vriende en familie kuier. Ek is nie sportiewe aktiewe persoon nie , maar vir die regte pasmaat bereid om ten minste te probeer .

What Her Friends Say

liefie211 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Kimberley, Northern Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
51
Star Sign:
Leo
Height:
174cm (5' 8.5")
Body Type:
Large
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Ask me later
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Ask me later
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Italy
Location:
Anywhere in Portugal
Gender:
Male
Age Range:
46 - 59
Star Sign:
Aries; Leo; Pisces
Height:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Large
Looks:
Any
Hair Colour:
Dark Blonde; Dark Brown; Black
Eye Colour:
Blue; Blue-Green; Green
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
Latino/Hispanic; White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Greek; Italian
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single
Have Children:
Any
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker; Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Executive / Management; Legal; Medical / Dental; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Other; Agriculture
Income:
Solvent; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short; Curly; Wild; Out of control
Eyesight:
I wear glasses
Disabilities:
I have a chronic illness
Personality
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
A wallflower
Personality Traits:
Cautious; Intelligent; Mild; Moody; Naive; Pessimistic; Quiet; Shy; Stable
Valued Qualities:
Celibacy; Charity; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
Something my (grand)mother made me.
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Walking on the beach
Music Preferences:
Country & Western; Pop / Top 40
Reading:
There's nothing better
Books:
Crime; Fantasy; Fiction; Romance
TV Habits:
My TV is never off
TV Shows:
Action / Adventure; Cartoons; Comedy / Sit-coms; Educational; Sci-Fi
Movie Frequency:
Never
Movie Preferences:
Action; Comedy; Mystery; Romance; Sci-Fi
Interests:
Meditation; Reading; Shopping; Writing books; Yoga
Sport Involvement:
Bored to death
Food
Cooking:
I can't or won't cook
Food:
Fast food; Italian
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
More Lifestyle
Pace of Life:
Stressed
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Reading a book
Time Online:
I'm on several hours a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother
Family Closeness:
We're very close
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Pets (Have):
Dog(s)
Pets (Like):
Cat(s); Fish; Reptile(s); Horse(s)
Pets (Dislike):
Bird(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Body piercing(s); Dancing; Flirting; Intelligence; Long hair; Showing affection in public; Tattoo(s); Wealth
Turn-offs:
Sarcasm; Skinny dipping
The Deep Stuff
Dream Home:
Beach house
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
At home with a good book
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating:
Nervous; Hopeful; Curious; Embarrassed; Optimistic; Excited
Honesty:
Very