In Her Own Words
About Her
Ek is 'n vriendelike, en gemaklike plat op die aarde persoon.
Hou nie van 'n gekompliseerde, ingewikkelde lewe nie en nog minder van mense met draadwerk, wat selfgesentreerd, besitlik, aanstellerig en vol fiemies is.. Is baie lief vir diere en het 'n sagte plekkie vir hul . Ek geniet die buite lewe en iewers heen gaan in die somer. Ek is baie lief vir die natuur, sonskyn, water, uitspan en ontspan. Lief om 'n vleisie ori kole te gooi en om te ontspan. Ek is lewens- en avontuurlustig en hou daarvan om dinge saam te doen.
Soms hou ek van my eie tyd en sal ook my maat sy eie tyd gun.
Ek is 18jr. alleen, het maar my eie gewoontes.
As jy iemand soek om die outydse huisvrou vir jou te wees, dan is dit nie ek nie!
Respek, opregtheid en eerlikheid is vir persoonlik, nie onderhandelbaar nie.
Ek sal graag op die stadium 'n vriend wil hê, om mee saam te kuier, plekke te gaan en dinge te doen en laat die pad ons vandaar lei.
Ek hou nie van facial hair nie. Indien snor, kort en goed versorg.
Uiterlike is belangrik! Ek versorg myself baie mooi en pas myself goed op, maar op my ouderdom, moenie illusies hê dat ek soos 'n 30jarige nog moet lyk nie.
About Her Ideal Match
Hy moet iemand wees wat opreg, lojaal, getrou en eerlik is. Hy moet netjies, skoon en versorgd op homself wees.
Ons moet beste maats en vriende wees. Ongekompliseerd en sonder draadwerk of fiemies. Hy moet 'n positiewe uitkyk op die lewe hê.
'n Goeie hart en nie die mens waarvoor hy omgee verneder of vertrap nie. Hy moet gevestig wees.
Hy moet die buite lewe geniet. Regtig lief wees vir diere en die natuur.. As die beskrywing jou pas, gaan ons 'n vir altyd 'n pad kan stap.
What Her Friends Say
Sandy699 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Kimberley, Northern Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
53 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
164cm (5' 4.6") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Changes Often | |
Eye Colour: |
Grey | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in Africa | ||
Location: |
Northern Cape (North East) (Northern Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
50 - 58 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 186cm (6' 1.2") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other; Spiritual, but not religious; Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Regular | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I wear glasses |
Body Art: |
Pierced ears; Navel ring; A tattoo or two |
Personality Traits: |
Easy going; Optimistic; Quiet; Realistic; Shy |
Valued Qualities: |
Devotion; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Self-control |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Music Preferences: |
Dance / Disco; New Age; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Crime; Mystery |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Documentaries; Motoring; Movie Channels; Nature / Wildlife; Reality shows |
Movie Frequency: |
Never |
Interests: |
Board games; Gardening; Shopping; Woodworking |
Sports: |
Camping; Canoeing; Fishing; Hiking; Rugby |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Food: |
Doesn't matter; Fast food; Pub Grub; Seafood; South African |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm flexible |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Bird(s); Dog(s) |
Pets (Like): |
Cat(s); Exotic pet(s); Fish; Other; Horse(s) |
Turn-offs: |
Assertiveness; Body piercing(s); Long hair; Power; Sarcasm; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
Get promoted |
Religious Attendance: |
Rarely |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Nervous; Curious; Optimistic |
Honesty: |
Extremely |




