In Her Own Words
About Her
Profile moet geupdate word. Het baie lanklaas hier ingeloer. Not needy maar hoop dat die standaard kaliber mense hier 'n bietjie verander het van so 'n paar jaar gelede. Vriendskap,gelsels en net gemaklik wees....is nr1
Ek is maar net ek. Baie jare al single. Eers klaar kinders grootgemaak.
Ek is 'n huislike tipe mens, hou nie daarvan om altyd "on the go" te wees nie. Tog geniet ek n braai saam met vriende. Die geselligheid van die vuur. Jy sal my veel eerder buite by d vuur kry as binne saam met vrouens om n tafel. Het op 'n plaas grootgeword en geniet die natuur, die stilte en 'n tentkamp.
Hou van musiek, dit voed my siel. Dans graag, maar is so bietjie (erg) uit oefening. :-)
Heg baie waarde aan 'n goeie vriendskap.
Ek wil regtig 'n lekker vriendskap bou met iemand. Met geen vooraf gedagtes van verhoudings of hoeveel keer 'n maand ons mekaar moet sien nie. Net rustig, lekker , iemand met wie ek iets kan deel.
Ek is n kontakmens. Drukkies, hande vashou. Ek wil veilig voel.
Netjies op myself, maar dra nie 24/7 grimering nie
Terloops, ek het nie n groot huis en baie geld in die bank nie, maar ek sorg vir myself
About Her Ideal Match
Chemistry, passie, spontaniteit (alhoewel ek aanvanklik stil is en eers gemaklik moet raak)
Wees iemand wat rede insien, kan kommunikeer al verskil ons van opinie, eerlik en betroubaar is. Iemand wat niemand oordeel of veroordeel op eerste aansig nie. Iemand wat plek maak vir almal in die samelewing. Ek hou daarvan om veilig te voel sonder om versmoor te word. As ek vreemd voel tussen jou vriende, soek ek jou 'n oomblik langs my totdat ek my voete gevind het.
Sal lekker wees om iemand te ontmoet wat omgee en dit wys.
Ek ontmoet graag iemand wat my christelike waardes deel, maar ek hou self nie daarvan om te loop en dweep nie. 'n Goeie vriendskap is vir my beter as 'n gedwonge gevoel dat n vaste verhouding van jou verwag word.
As jy lekker ruik en hou daarvan om skoon en netjies te wees,,,,, great!! Ek is 'n absolute sucker vir drukkies en soentjies, totaal en al 'n kontakmens.
What Her Friends Say
Bestforlast hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Paarl, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
52 | |
Star Sign: |
Capricorn | |
Height: |
160cm (5' 3.0") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Western Cape, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
50 - 57 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
160cm (5' 3.0") - 190cm (6' 2.8") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Large; Stocky | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
English | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Separated; Divorced; Widowed; It's Complicated | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Administrative / Secretarial; Executive / Management; Finance; Food Services; Labour / Construction; Legal; Medical / Dental; Government; Retired; Sales and Marketing; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Transportation; Agriculture | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Intelligent; Mild; Quiet; Realistic; Shy; Stable |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Kindness; Mercy; Patience; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A movie; A music concert; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Gospel / Religious; Pop / Top 40 |
Reading: |
I enjoy it |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Documentaries; Dramas; Soap operas |
Movie Frequency: |
Never |
Movie Preferences: |
Action; Documentary; Drama; Mystery; Romance |
Sport Involvement: |
Watching from the sidelines |
Sports: |
Athletics; Dancesport; Gymnastics; Ice Skating |
Cooking: |
I have to cook |
Food: |
Chinese; Doesn't matter; Fast food; South African; Sushi |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Doing household chores |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got sisters |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I like animals |
Pets (Have): |
Cat(s); Dog(s); Fish |
Turn-ons: |
Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Erotica; Sarcasm |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Living in a quiet cabin in the woods |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Nervous; Hopeful; Curious |
Honesty: |
Extremely |




